Donderdag 17 September – Ons is hier vir ’n rede
Handelinge 17: 26-27Hierdie verse wat ons gelees het, herinner ons aan ’n diepgaande waarheid: God is almagtig en heers oor elke aspek van ons lewens, ook waar en wanneer ons leef. Dit is nie per toeval dat jy op hierdie spesifieke tyd in die...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Donderdag 17 September – Ons is hier vir ’n rede
Handelinge 17: 26-27Hierdie verse wat ons gelees het, herinner ons aan ’n diepgaande waarheid: God is almagtig en heers oor elke aspek van ons...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
’n Jaar later…
Tydens my tyd as teologiestudent het ek ’n bepaalde denkwyse gehad oor hoe die bediening van binne lyk én werk. Ná ’n jaar in die bediening moet ek erken dat die bediening total anders lyk as wat ek...
Doeke
Doeke het in die Nuwe Testamentiese tyd ’n belangrike rol in die normale gang van die lewe gespeel. Met die geboorte van Jesus lees ons dat Hy in doeke toegedraai is. Dit was ’n algemene gebruik in...
My ervaring van die bediening as ’n nuwe predikant
Hierdie is ’n rou, eerlike weergawe van my ervaring om in diens van die Here te wees. Gemeente Meyerton-Suid was nog altyd my gemeente. Dit is waar ek gedoop is, grootgeword het, belydenis van...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Vermelding: Algemene Kerkvergadering
Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) het tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) op 9 Oktober 2025 die saak van teologiese opleiding ter tafel gelê. Tydens die 73ste AKV in...
Hoe Bybels is die “wegraping” (“rapture”)? 1 Tessalonisense 4: 13-17 in konteks – Deel 2
Deel 1 het die historiese ontwikkeling van die wegraping kortliks bespreek. Hierdie verstaan van die eindtyd neem die tekste van die Bybel as ’n goddelike legkaart wat aanmekaargesit moet word....
Nuus vanuit die AKV
Verkiesings en ander nuusDit is met groot trots dat die Kerk bekend maak dat Ds L (Leon) Geel (sr) tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering as voorsitter van die Kommissie van die AKV verkies is....
Hoe Bybels is die “wegraping” (“rapture”)? Die Bybel as goddelike legkaart – Deel 1
Die wegraping was nog altyd ’n belangrike en blywende tema in die Amerikaanse kultuur. Die populêre Left Behind-fiksiereeks getuig hiervan asook die aanlyn webtuiste Rapture Ready. In September 2025...
Bakens in bejaardesorg – Van Rensburg- en Louis Trichardt-tehuis 1958-2025
Die stadsraad van Pretoria het gedurende die 1950’s aan die NHSV 16 erwe in Danville geskenk. Twee ouetehuise is vir dié erwe beplan: Van Rensburg Monumenttehuis wat vir 75 verswakte bejaardes en...
Johanna Brandt, baanbreker
Soos die meeste mense, het ek al die naam Johanna Brandt gehoor, daardie vrouespioen wat deel van die Kappiekommando was tydens die Anglo-Boereoorlog. Maar min het ek verwag om haar in die SP...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Kerkwees in Dorsland: Getrou onderweg in ’n veranderende landskap
Kerkwees in Namibië het ’n besondere karakter. In die gemeentes van die Ring van Dorsland word dit sigbaar in lidmate wat, ondanks groot afstande en ekonomiese druk, steeds hul plek inneem; in...
Verantwoordelik met jou kruisie
Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het nie liefde nie, dan het ek ’n weergalmende ghong of ’n kletterende simbaal geword (1 Kor 13: 1, AFR2020). Die ghong of simbaal in hierdie...
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer


















