Dinsdag 15 September – Eer Hom in woord en daad
Psalm 24Die Skepper van die aarde en alles daarop verwag by ons ’n lewenshouding en lewenspraktyke wat Hom bo alles eer en respekteer.Ons Here soek ons, Hy soek ons gemeenskap. Hy soek ons lof en aanbidding, ons diensbaarheid en liefde. Ons Here...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Dinsdag 15 September – Eer Hom in woord en daad
Psalm 24Die Skepper van die aarde en alles daarop verwag by ons ’n lewenshouding en lewenspraktyke wat Hom bo alles eer en respekteer.Ons Here soek...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
My ervaring van die bediening as ’n nuwe predikant
Hierdie is ’n rou, eerlike weergawe van my ervaring om in diens van die Here te wees. Gemeente Meyerton-Suid was nog altyd my gemeente. Dit is waar ek gedoop is, grootgeword het, belydenis van...
As lewe ’n keuse word
Op 23 Februarie 2026 het die bekende Suid-Afrikaanse verhoog- en televisiepersoonlikheid, Ian von Memerty op die ouderdom van 61 jaar sy lewe beëindig in ’n Johannesburgse hotel. Wat sy dood uniek...
Kom, Ek sal jou rus gee
28Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. 29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed....
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Sosialemediapersoonlikheid Chantel Struwig gesels oor geloof en selfbeeld
Karre begin reeds amper ’n uur voor die aanvang van ’n ma-en-dogteraand op 16 Mei 2025 by Gemeente Pretoria-Oos by die parkeerterrein arriveer. Daar is lank uitgesien na hierdie samewerkingsprojek...
Ds Dries Beukes vier 50 jaar!
Op 1 Junie 2025 het Gemeente Swartkop saam met ds Dries Beukes sy 50-jarige ampsjubileum gevier. Tydens hierdie 50-jarige viering gebruik ds Beukes Jeremia 18: 1-10, die verhaal van die pottebakker,...
Die spykers in Kajafas se beenderekissie
In 1990 het argeoloë in ’n eerste-eeuse graf in Jerusalem ’n ossuarium ontdek met die naam Kajafas wat daarop gegraveer is. Die enigste verwysing na Kajafas in Bybelse sowel as buite-Bybelse rekords...
Die Eendrachtkring verkeer gesellig saam
Is jy dalk ’n emerituspredikant of predikanteweduwee? Dan is dit nou die tyd om by die Eendrachtkring aan te sluit, of soos ds Kalla Fourie dit noem: die ouerwordendes! Die Eendrachtkring het op 8...
Aanstoot
Daar is dalk nie baie van ons wat Gary Lineker ken nie? Dié van ons wat Engelse Voetballiga-vrate is sal dalk weet dat hy BBC se Match of the Day aanbied. So gewild is Lineker, sportaanbieder, dat...
Kom spook saam by die museum!
’n Familiepiekniek onder die sterre met kultuur, geskiedenis en spookstorievertellings as bestanddele... Dit is als wat jy op Saterdag 24 Mei by die SP Engelbrecht-museum in Eloffsdal kan verwag....
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















