Blog
29 Januarie: Prof J (Jaco) Beyers (dosent/Centurion-Oos) verjaar vandag. Baie geluk!
29 Januarie: Ds L (Leon) Geel (jr) (Midstream) verjaar vandag. Baie geluk!
29 Januarie: Ds H (Heloïse) Herbst (Rietvallei) verjaar vandag. Baie geluk!
27 Januarie: Ds WE (Elmien) Snyman (Sundra/Zesfontein) verjaar vandag. Baie geluk!
Vrydag 6 Maart – Die pad van heerlikheid loop deur lyding
Markus 9: 2-3 en 7 Ses dae nadat Jesus met sy dissipels oor sy komende lyding gepraat het, neem Hy...
Gasvryheid is in ons gene!
Die woord gasvryheid is ’n samestelling van twee Griekse woorde, naamlik philo wat liefde beteken en xenia wat vreemdelinge beteken. Gasvryheid is ’n liefde vir vreemdelinge. Dit is ’n liefde wat ’n sterk emosie uitdruk. Dit is om ’n gevoel van goedgesindheid te hê en...
Begin leer
Wyle prof Piet Dreyer was my Wysbegeertedosent. Hy het eendag die stelling gemaak dat ’n mens deur onderwys weinig leer wat jy sal onthou. Al wat jy uit onderrig wysword, is dat jy bitter min weet, én waar om iets te wete te kom. Ek het nog altyd gehoop dat ’n mens...
Die verrassende krag van genade
Soms lees ’n mens ’n boek wat jou tot stilstand ruk. Dit kan om verskillende redes wees – positief of negatief. Waarom lees ’n mens fiksie? Om “tyd te verdryf”, vermaak te word, iets te leer? Ek het pas ’n boek gelees wat my nog lank gaan bybly. Tonele daaruit sal by...
Onhandig, voetloos en half blind: die Kerk
Ek het my hierdie week weer die dissipels se vraag oor wie die belangrikste persoon in die koninkryk van God is (Matt 18), afgevra. Dit is ’n belangrike vraag om te antwoord, as jy ’n dominee is. Jy moet weet wie eerste aandag moet kry. Goeie bestuur wil dit hê dat ’n...
Verhaal van sewe jaar lange hongersnood in Egipte
Langs die ravyn van die Nylrivier is ’n stele gevind wat berig van ’n sewe jaar lange droogte wat oor Egipte gekom het. Die inhoud van die stele is belangrik omdat dit inligting uit die geskiedenis van die Ptolemese regeringstyd bied. Die Ptolemese heerskappy het van...
Die Kodeks van Hammurabi
Vir eeue lank is gereken dat die Kodeks van Hammurabi die basis gevorm het van die wette in die Ou Testament. In baie opsigte is dit seker nog so, maar geleerdes is deesdae meer geneig om die wette in die Ou Testament te verstaan as ’n appèl op die wette van...
Kindernagmaal – waarom nie?
Ek het tot onlangs in die Hervormde gemeente Nkana in Zambië gewerk. Hier gebruik oud en jonk, almal wat in Jesus glo, Nagmaal. Met die eerste Nagmaalbediening daar het die vraag by my opgekom: Moet ek die kinders verbied om Nagmaal te gebruik? Is die Nagmaal dan nie...
Windpompmense
Vanoggend vroeg het ons die kop op die plaas uitgeklim om na die sonsopkoms te kyk. Die natuur is so stil en vreedsaam dié tyd van die oggend. Stadig begin die dag breek op die horison en word ’n mens intens bewus van die stilte en die natuur om jou. In die...
Die graf waarop geskryf is: “Moenie oopmaak nie!”
Soms maak argeoloë ’n ontdekking wat ’n mens met groot nuuskierigheid laat. So byvoorbeeld is in Benede-Galilea ’n graf ontdek met ’n inskrywing op die grafsteen wat bepaal het: “Moenie oopmaak nie!”. Dié graf is tussen Joodse grafte in die Beit She’arim Nasionale...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











