by Wilna Koekemoer (Sekretaris NHSV Hoofbestuur) | Wednesday, 14 April, 2021 | Artikels, Vrouebediening
En daar bars die bom in ons huis toe mos nou ook … en dít net omdat ek sit en groente skil terwyl my beste vriendin en haar man kom koffie drink. Die aanklag teen my: Jy is altyd besig! Jy kan nie ontspan nie! Jy maak almal om jou gespanne! Jy’t nooit geleer om stil...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Wednesday, 7 April, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie
Nuwe ontdekkings wat by die Qumrangrotte langs die Dooie See gedoen is, het tot groot opgewondenheid gelei by navorsers van die geskiedenis tussen die eerste eeu vóór en eerste eeu ná Christus in Judea. Die Qumrangrotte is 20 kilometer oos van Jerusalem en langs die...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 6 April, 2021 | Artikels, Verkondiging
In ’n treffende artikel sê dr Tanya van Wyk in Beeld van 3 Junie 2020 dat die Covid-virus baie aspekte van ons “laslappiewêreld” ontbloot het. Sy verwys onder andere na woorde van Charles Dickens in A tale of two cities. It was the age of wisdom, it was the age of...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Tuesday, 30 March, 2021 | Menings
Een van die heel moeilikste goed wat geloof van jou eis, is dat, as jy God wil dien, jy met mense moet leer klaarkom, selfs met mense wat jy nie vanself sou liefkry nie. Ons kan nie kies om die Here te dien maar mense nie lief te hê nie. God het dié twee wedersyds...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Wednesday, 24 March, 2021 | Menings
Jy hou vas aan jou perspektief op gebeure. Jy glo wat jy dink jy beleef. Jy leef in jou eie borrel met jou eie insigte en voorkeure en opvattings. En dan begin dinge glip. Dalk het iets onverwags oor jou pad gekom, soos ’n onderonsie tussen twee mense wat jy aanskou...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Tuesday, 23 March, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Wêreldbiddag vir Vroue is vanjaar op die gebruiklike eerste Vrydag van Maart wêreldwyd gevier op 5 Maart 2021. Die land wat 2021 se tema, ’n Lewe gebou op ’n vaste rots, voorberei het vir Christenvroue, is Vanuatu. Vanuatu bestaan uit ’n klomp eilande in die Stille...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Wednesday, 10 March, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie
Hongaarse argeoloë maak daarop aanspraak dat hulle waarskynlik die dansvloer in Machaerus gekry het waar Salome gedans het vir die prys om Johannes die Doper se kop in ’n skottel te kry (Matt 14: 11). Johannes die Doper se dood word op ongeveer 29 nC bereken. Die...
by Sonette Benson (Meyerton) | Tuesday, 9 March, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Kom ek wees eerlik, ek is nie veel van ’n televisiemens nie en ek kyk ook nie dokumentêre films nie. My Octopus Teacher is egter die een-keer-in-’n-leeftyd-uitsondering. Dit is ’n meesterstuk waarvoor jou byvoeglike naamwoorde opraak. Indien Graig Foster se verhaal...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Wednesday, 3 March, 2021 | Menings
Die matriekuitslae bevestig wat ons almal geweet het sou kom: Minder matrikulante het die paal gehaal. Te midde van teleurstelling en verwyte gemik teen die Departement, skole en Covid-19, en in ons eie huise teen ons kinders wat nie aan verwagtinge voldoen het nie,...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Wednesday, 24 February, 2021 | Menings
Wat laat jou huil? Watter dinge maak die sluise oop sodat die trane onbeheers vloei en die seer net nie wil wyk nie? Ek redigeer iemand se begrafnisbrief, en skielik rol die trane. Ag Here, daar is soveel hartseer nou in die wêreld. Soveel hartseer altyd, elke dag,...