by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Maandag, 5 Julie, 2021 | Menings
Daar is deesdae min plek of respek in die wêreld vir ’n kerk wat met die werklikheid rekening hou. Daar word veel gewag gemaak daarvan dat die kerk haarself teenoor die heersende kultuur moet verset, die gangbare diskoers moet ontwrig en kulturele reste in die...
by Daleen Swanepoel (Nkana, Zambië) | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Artikels, Kerk in die wêreld
Daar is twee Afrikaanse kerke wat die bediening in die hele Zambië behartig: die Dutch Reformed Church of Zambia (Lusaka), en die Dutch Reformed Church of Zambia (Nkana). Die Dutch Reformed Church of Zambia (Lusaka) is gebaseer in Lusaka en bedien die suidelike deel...
by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Artikels, Teologiese diskoers
Die Departement Ou Testamentiese en Hebreeuse Literatuur, in die Fakulteit Teologie en Religie aan die Universiteit van Pretoria, het van 11 tot 13 Mei vanjaar ’n internasionale virtuele Qumran-konferensie gehou. Die tema van die konferensie was The Origin of the...
by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Dinsdag, 15 Junie, 2021 | Menings
Onlangs is ’n geliefde lid van ons gemeente oorlede. Om eerlik te wees, ek is nie heeltemal seker of die woord geliefd beskrywend genoeg is nie. Sy het honderde klein dingetjies gedoen, wat by nabetragting blyk glad nie so klein te wees nie. Sy het my broer en my ouma...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Maandag, 7 Junie, 2021 | Menings
Elke gemeente wil graag haar eie predikant hê. En as hulle ’n predikant beroep, moet dit ’n goeie predikant wees – goed opgelei, dinamies en ’n reggeaarde predikant eie aan die Hervormde Kerk. Vandag aanvaar gemeentes dit as vanselfsprekend dat daar predikante is wat...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Maandag, 31 Mei, 2021 | Menings
Ons kom selde te staan voor die dilemma wat die Covid-19-entstof aanbring. Moet ek inent, of verbyhou? Wat weet ons, te midde van ’n duisternis teenstrydighede, risiko’s, gerugte en samesweringsteorieë, van hierdie entstowwe? Net dít: Dat hierdie entstowwe inderhaas...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Maandag, 31 Mei, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie
’n Uiters skaars olielamp wat van brons gemaak is, is in Mei 2021 in die Ou Stad van Dawid ontdek. Dié lamp is in die fondasie van ’n gebou bokant die pelgrimspad tussen die Siloambad en die tempel ontdek – wat dié lampie ’n item van groot belang maak. Die lamp is van...
by Susan Janse van Rensburg (NHSV Streekvoorsitter: Dorsland, Gemeente Walvisbaai) | Woensdag, 19 Mei, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Mamma… fluister my vierjarige een Sondagaand vir my in die kerk. Shshshsh… fluister ek vir haar terug. Mamma… fluister sy weer. Wat is dit? vra ek vir haar. Mamma, ek haat kerk, fluister sy vir my. Ek kyk die arme klein dogtertjie met skok aan en...
by Sanet van Wyk (Tesourier: NHSV Hoofbestuur, Gemeente Montana-Oos) | Woensdag, 5 Mei, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Die inperkingstyd het elke vrou ook by tye gedwing om dinge te doen wat lank uitstaande was of wat sommer net weer ’n slag lekker is om te doen. So ontdek ek op ’n dag in die grendeltyd ’n paar toesprake op my rekenaar wat geskryf is vir my kinders toe hulle nog op...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Dinsdag, 4 Mei, 2021 | Menings
Sien ons nog die mooi herfskleure raak? Daardie goue akkerblare en die witter lug waarvan Van Wyk Louw praat? Of is daar te veel skeller kleure om ons wat ons aandag vasklem? Mag ons Anne Frank se woorde onthou: “Ek dink nie aan die swaarkry nie, maar aan al die...