by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Woensdag, 24 Maart, 2021 | Menings
Jy hou vas aan jou perspektief op gebeure. Jy glo wat jy dink jy beleef. Jy leef in jou eie borrel met jou eie insigte en voorkeure en opvattings. En dan begin dinge glip. Dalk het iets onverwags oor jou pad gekom, soos ’n onderonsie tussen twee mense wat jy aanskou...
by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Dinsdag, 23 Maart, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Wêreldbiddag vir Vroue is vanjaar op die gebruiklike eerste Vrydag van Maart wêreldwyd gevier op 5 Maart 2021. Die land wat 2021 se tema, ’n Lewe gebou op ’n vaste rots, voorberei het vir Christenvroue, is Vanuatu. Vanuatu bestaan uit ’n klomp eilande in die Stille...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Woensdag, 10 Maart, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie
Hongaarse argeoloë maak daarop aanspraak dat hulle waarskynlik die dansvloer in Machaerus gekry het waar Salome gedans het vir die prys om Johannes die Doper se kop in ’n skottel te kry (Matt 14: 11). Johannes die Doper se dood word op ongeveer 29 nC bereken. Die...
by Sonette Benson (Meyerton) | Dinsdag, 9 Maart, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Kom ek wees eerlik, ek is nie veel van ’n televisiemens nie en ek kyk ook nie dokumentêre films nie. My Octopus Teacher is egter die een-keer-in-’n-leeftyd-uitsondering. Dit is ’n meesterstuk waarvoor jou byvoeglike naamwoorde opraak. Indien Graig Foster se verhaal...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 3 Maart, 2021 | Menings
Die matriekuitslae bevestig wat ons almal geweet het sou kom: Minder matrikulante het die paal gehaal. Te midde van teleurstelling en verwyte gemik teen die Departement, skole en Covid-19, en in ons eie huise teen ons kinders wat nie aan verwagtinge voldoen het nie,...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Woensdag, 24 Februarie, 2021 | Menings
Wat laat jou huil? Watter dinge maak die sluise oop sodat die trane onbeheers vloei en die seer net nie wil wyk nie? Ek redigeer iemand se begrafnisbrief, en skielik rol die trane. Ag Here, daar is soveel hartseer nou in die wêreld. Soveel hartseer altyd, elke dag,...
by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 24 Februarie, 2021 | Menings
Twee onverwante beelde bly my by: ’n video van ’n tenkskip waarvan die boeg in stormsee knak en soos ’n melktand wat wissel rondswaai, en die fliek wat sonder twyfel in die ry staan vir ’n handvol toekennings: The trial of the Chicago 7. Ek was lank betrokke by...
by Ds Neels van Tonder (Emeritus) | Dinsdag, 16 Februarie, 2021 | Artikels, Bybelse argeologie
Klein stukkies wol wat uit ongeveer 1000 vC dateer, is in ’n ou kopermyn in die Timnavallei naby Eilat in die suide van die Aravawoestyn ontdek. Dié stukkies wol dateer dus uit die tyd waarin koning Dawid van die Bybel geleef het en is derhalwe ’n besondere groot...
by Dr Piet Steenkamp (Emeritus/Newcastle) | Dinsdag, 16 Februarie, 2021 | Artikels, Kerk in die wêreld
In Eksodus 33:7 lees ons: Moses het ’n tent gevat en dit ver buite die kamp gaan opslaan. Hy het dit die tent van ontmoeting genoem. Elkeen wat na die wil van die Here wou vra, het na die tent van ontmoeting buite die kamp gegaan. Ek dink onwillekeurig aan die kruis...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Woensdag, 10 Februarie, 2021 | Artikels, Vrouebediening
Iemand sê nou die dag hulle gaan nie ’n 2021-jaarbeplanner koop voor hulle nie eers ’n voorskou van 2021 gesien het nie. 2020 het ons geleer dat jy kan beplan, maar jou planne werk nie noodwendig uit nie. Grappenderwys het ons verduidelik dat toe ons Ja gesê het vir...