Jy moet jou storie ken

Jy moet jou storie ken

Daar was ’n tyd toe getuienisse by gewyde byeenkomste gewild was; nie soseer in die tradisionele gemeentes van die Hervormde Kerk nie, maar ons almal ken die stories wat mense kom vertel het. Daar was ’n vaste patroon aan sulke getuienisse. Eers is vertel van die lewe...