Epifanie – God word sigbaar!

Epifanie – God word sigbaar!

Het iemand God al gesien? Nee, dit is tog onmoontlik vir mense om God op aarde te sien en steeds te bly lewe. So hoor ons dit vanuit Ou-Testamentiese perspektief. In Christus sien ons God egter in “aardse gedaante” – as mens tussen ons. In Christus ontmoet ons God! ...
Advent oorgeslaan?

Advent oorgeslaan?

Advent is nog nie Kersfees nie, en Advent is nóóit pret nie. Kan ons Advent oorslaan? Baie mense doen dit, veral vanjaar, want 2020 was só moeilik dat ons vir die gewroeg van Advent ook nog, nie kans sien nie. Die toonaard van Advent is verlange en versmagting na God....
Uit die hart van ’n Hervormer

Uit die hart van ’n Hervormer

Vir my om van die NHKA afskeid te neem, was soos ’n begrafnis. Dit was soos ’n uiters finale groet en ’n wete dat dinge van nou af aan onherroeplik verander het. Vir soveel jare het niks anders my, my menswees, my persoonlikheid of my lewensdoel gedefinieer behalwe...