Afgevaardiges (73ste AKV)

Badenhorst G oudl (Gerhard) – El-Flora (400) Barnard JH oudl (Johan) – Parys (402) Barnhoorn J oudl (Koos) – Sabie (403) Beeslaar SE oudl (Faan) – Vereeniging (405) Bezuidenhout HB oudl (Besie) – Namibkus (406) Bezuidenhout WJ oudl (Willie) – Kampersrus (407) Bloem DJ...

Stoepsitters – sit-sit so in ons Museum

Hervormers is Stoepsitters. Waar kom dié bynaam of spotnaam vandaan? Die benaming Stoepsitters vir die lidmate van die Nederduitsch Hervormde Kerk het volgens prof AD Pont in Wes-Transvaal ontstaan. Dit dagteken uit die 1920’s, toe die Hervormde Kerk nie genoeg...