by Dr Chris le Roux (Emeritus/Stellenbosch) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
My proefskrif vir my PhD in Semitiese Tale se tema is: ’n Retories-kritiese studie van die verhaal van Bashir (Leiden Oriental Ms 951(2)). Die verhaal van Bashir is ’n Arabiese teks uit die negende eeu wat ’n polemiese gesprek tussen ’n Moslem en sy...
by Redaksie | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
In die Maart 2012-uitgawe van Die Hervormer het ds Dries Beukes, destyds visevoorsitter van die Kommissie van die AKV en lid van die Tussenkerklike Raad, geskryf oor die bilaterale ooreenkoms tussen die NHKA en die NG Kerk. Hierdie teks was deel van sy artikel. Die...
by Ds Nastasia Vosloo-Steyn (Beroepafwagtend) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
My man is op 6 Desember 2020 by die NG Gemeente Victoria-Wes bevestig. Dit was die eerste en ook die enigste preek wat ek van hom bygewoon het. Nie uit snaaksheid nie, maar omdat ek van toe af elke Sondag by die Verenigende Gereformeerde Kerk in Suider-Afrika (VGKSA)...
by Ds Annalize Rossouw-Lombard (Dora Theo Gemeente Kimberley) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Ek het my pad tussen kerke in 2018 begin loop… Eers was ek vir ses jaar na my studies ’n voltydse dominee. ’n “Goeie” voltydse dominee was ek beslis nie! Ek het geen sin vir die “jeug” nie, ek het niks van die FinKom geweet nie, so ek het eerder my mond gehou. Ek het...
by Ds Marsulizé van Niekerk (Windhoek) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
’n Predikant van die Hervormde Kerk en ’n predikant van die NG Kerk deel ’n pastorie… Wat klink soos die begin van ’n grappie wat in teetyd by die AKV oorvertel kan word, is van die begin van 2021 af die werklikheid in ons huishouding. Met die veranderende...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Toe ek jare gelede in Sheffield gestudeer het, het die Walliese predikant van ons plaaslike gemeente vir ons die storie vertel van die Wallieser wat as die enigste oorlewende op ’n eiland uitgespoel het. Hy het hom uiteindelik op die eiland ingerig en vir 20 jaar daar...
by Redaksie | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Ek sal jubel oor u genade U verlossingswerk, o God, is oneindig groot; groot is die dinge wat U gedoen het! Wie is soos U, o God? U het talle benoude ervaringe oor my gebring, maar elke keer weer my lewe gered, my elke keer weer weggeruk uit die mag van die dood....
by Prop Mathilda Sharp (Beroepafwagtend) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
U het my van jongs af onderrig, o God, en ek getuig nou nog van u kragtige dade. (Psalm 71: 17, AFR1983) Lees Psalm 71: 17-24 Ons lewe in moeilike tye. Die Covid-19-pandemie het almal se lewens verander, en die einde ontwyk ons steeds. Baie het geliefdes, werk of...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Juniemaand is Pinkstermaand. Juniemaand is ook tradisioneel in ons geskiedenis die maand waarin ons meer aandag aan sending en evangelie gegee het. Die rede? Dr Piet van Staden stel dit mooi in die voorbladartikel dat die uitstorting van die Heilige Gees die moment in...
by Dr Piet van Staden (Emerituspredikant/Worcester) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Ons gedenk tans die uitstorting van die Heilige Gees. Dit was die moment waarop die geskiedenis van die kerk begin het – toe God se Gees van mense besit geneem en hulle toegerus het om die blye boodskap van verlossing te verstaan, te glo en uit te dra in die wêreld....