by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Vrydag, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
In die konsistorie van Gemeente Groot Marico hang ’n ou swart-wit foto. Dit is die foto van die vertalers van die 1933-vertaling van die Bybel. Dit hang daar omdat dr HCM Fourie, medevertaler van die 1933-vertaling, leraar van Groot Marico was toe hy aan die vertaling...
by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Vrydag, 6 November, 2020 | Die Hervormer, November/Desember 2020, Jaargang 113, Nommer 8
God se eerste woorde in die Bybel is woorde van hoop: Laat daar lig wees! Honderde jare later eggo dit in die goeie nuus volgens Johannes: In die begin was die Woord … In Hom was lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. En nou in 2020 hoor ons hierdie kosbare...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
Me IP Konders van Kammanassie skryf: Beste Oupa Stoep, hier in die Kammanassie is dokters maar yl versprei en moet ons baiekeer onsself regdokter. My moeilikheid waarvoor ek Oupa se hulp nodig het, is dat ek nie meer weet watter kant toe nie. In die ou dae het mens...
by Ds Willem Dreyer (Gemeente Groot-Marico/voorsitter van die Kerkhistoriese Genootskap) | Dinsdag, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
In die vorige bydrae is genoem dat daar bepaalde spanningslyne in die Hervormde Kerk en teologie sigbaar geword het. In die 1950’s en 1960’s is hierdie spanningslyne hoofsaaklik deur die politiek vererger, asook deur verskille ten opsigte van die Ekumeniese Beweging...
by Dr Willie Strydom (Eikenhof en Johannesburg-Suid) | Dinsdag, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
Dit is met skok en ongeloof dat ek op YouTube na die video van die ontploffing in Beiroet kyk. Ek kyk nie net een maal nie, maar verskeie kere. Die skok van dit wat ek sien, word vir my so werklik dat ek amper die ontploffing se skokgolwe kan voel. Miskien is dit wat...
by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Dinsdag, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
Die vertaling van die Bybel gebeur nie in ’n vakuum nie. Dit ontwikkel en groei vanuit vorige vertalings. Dit is belangrik om hierdie groeiproses in ag te neem. Soos te wagte kan wees, was die vertaling van die Bybel in Afrikaans uit die brontale van Hebreeus en...
by Redaksie | Dinsdag, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
Wees dankbaar Ek weet wat armoede is en ek weet wat oorvloed is; van alles het ek ondervinding: om genoeg te hê om te eet sowel as om honger te ly, om oorvloed te hê sowel as om gebrek te ly. Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee. (Filippense 4: 12-13) Aan...
by Ds Janine Bevolo-Manders (Witfontein) | Dinsdag, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend. En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan, sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus. (Filippense 4: 6-7) Ons het...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
In die geskiedenis van ons Kerk sal 2020 altyd uitstaan as een van die vreemdste jare. Nie alleen is dit die jaar waarin feitlik die hele wêreld tot stilstand gekom het nie, maar dit is ook die jaar waarin die Kerk, ons Kerk, in ’n oogwink die toekoms ingeslinger is....
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Dinsdag, 29 September, 2020 | Die Hervormer, Oktober 2020, Jaargang 113, Nommer 7
Die Covid-19-pandemie het tot grootskaalse ontwrigting en verplasing gelei. Soos enige ander traumatiese gebeurtenis, het dit vinnig gebeur met langwerkende effek. Ons het die kurwe met groot belangstelling dopgehou: Covid-19 is op ons en die impak daarvan...