“Jy is Myne”
Jesaja 43: 1 (AFR83) sê vir ons: Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. Is dit nie mooi nie? Die laaste sinnetjie is veral besonders: Ek het jou op...
MRCC saai geloofsaad in Mbombela
Ons is medewerkers in diens van God, en julle is...
Hoe lyk opleiding wat beplan vir ’n groeiende kerk?
Met die verloop van jare word gewigtige...
Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”
Ons as Christengelowiges wat leef met die...
Artikels
Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”
Ons as Christengelowiges wat leef met die kruisiging én die opstanding as deel van ons geestelike...
Van saamwerk tot saamsmelt
Einde Maart 2023 het Gemeente Noordelike Pretoria en Gemeente Wonderboompoort besluit om as twee...
Hand aan hand deur God se genade
Liefde is die band wat ons saambind, en liefde dra mekaar se laste. So leer ons uit Kolossense 3:...
Vermelding: Algemene Kerkvergadering
Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) het tydens die 74ste Algemene Kerkvergadering...
Wat is vandag belangrik?
Vrydag 27 Februarie – ’n Nuwe tipe vas
Jesaja 58: 6-7 Tydens die Lydenstyd vas sekere gelowiges. Daar is verskeie maniere waarop gelowiges vas. Sommige pak dit aan deur net groente te eet of net sekere tye te eet. Ander vas weer deur sjokolade prys te gee of weg te bly van die koffiepot. Vas het waarde vir die persoon self. Elkeen kies om dit te vas wat vir hulle van waarde was omdat hierdie juis die groter betekenis dra. Vas is...













