As lewe ’n keuse word
Op 23 Februarie 2026 het die bekende Suid-Afrikaanse verhoog- en televisiepersoonlikheid, Ian von Memerty op die ouderdom van 61 jaar sy lewe beëindig in ’n Johannesburgse hotel. Wat sy dood uniek maak, is die openheid waarmee hy in die aanloop daartoe daaroor gepraat...
Van saamwerk tot saamsmelt
Einde Maart 2023 het Gemeente Noordelike...
Hand aan hand deur God se genade
Liefde is die band wat ons saambind, en liefde...
Vermelding: Algemene Kerkvergadering
Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika...
Artikels
Bakens in bejaardesorg – Van Rensburg- en Louis Trichardt-tehuis 1958-2025
Die stadsraad van Pretoria het gedurende die 1950’s aan die NHSV 16 erwe in Danville geskenk. Twee...
Johanna Brandt, baanbreker
Soos die meeste mense, het ek al die naam Johanna Brandt gehoor, daardie vrouespioen wat deel van...
Helde van gister én vandag!
’n Groepie kinders het ’n ouetehuis besoek, en aan die einde van die besoek wou een van die...
Geseënd om ’n vrou te wees
The fact that I am a woman does not make me a different kind of Christian, but the fact that I am...
Wat is vandag belangrik?
Woensdag 19 Augustus – Ons burgerskap en familiebande is kosbaar
Efesiërs 2: 19-22Wat het ons die afgelope drie dae gehoor? Ons het los en weg van God begin lewe. Ons is so ingesluk deur die sleurgang van die lewe dat ons, ons skeppingsdoel vernietig het. Ons het deur ons verkeerde lewe vyand van God geword. Maar dan bring God deur Jesus vrede.God wil deur Jesus die twee wêrelde verenig, hulle wat ver van Hom was (die heidene) en hulle wat naby Hom was (die...













