Kom, Ek sal jou rus gee

Kom, Ek sal jou rus gee

28Kom na My toe, almal wat uitgeput en oorlaai is, en Ek sal julle rus gee. 29Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed. 30My juk is sag en my las is lig (Matt 11: 28-30, AFR83). Die kragtige...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Dinsdag 18 Augustus – Alle mense is by God welkom

Dinsdag 18 Augustus – Alle mense is by God welkom

Efesiërs 2: 11-18Kom, dink vandag by die lees van die teks en die boodskap daaruit bietjie daaroor: Wat is die waarde van my lewe vanuit God se perspektief? Hoekom het Hy my uitgekies? Wat moet ek doen? Hoe doen ek dit?Die koms van Jesus na die wêreld was om God se uitverkore volk, die Jode, toe te rus om sy kinders te wees en sy koninkryk uit te brei. Maar wat toe nie altyd gebeur het nie, as...

read more