Die Hervormer
Augustus 2019 | Jaargang 112 | Nommer 5
’n Ode aan ons vroue
Wie is die toonaangewende vroue in die kerk?
Julle is ons trots!
Augustus is Vrouemaand en in hierdie uitgawe gee ons eer aan die vroue van ons Kerk.
Die onbegryplike vreugde van die martelaar
Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! (Filippense 4: 4)
Uit die Woord
Tot alles in staat
Die vrou as predikant
Van kleins af het sy geweet dat sy ’n predikant wou word.
Kerkargivarisse besin oor die toekoms
Die jaarlikse byeenkoms van Protestantse Kerkargiewe met Afrikaans as gebruikerstaal het op 11 en 12 Junie in Stellenbosch plaasgevind.
Goeie nuus – ’n splinternuwe webblad by www.nhk.org
’n Nuwe webblad was lankal nodig. Nie net ’n opdatering van die ou webblad nie, maar ’n heel nuwe webblad wat die Hervormde Kerk in staat stel om op nuwe maniere in ’n nuwe omgewing te kommunikeer.
Die ervaring van verlies in die aannemingsdriehoek
Tydens April 2019 se gradeplegtigheid by die Universiteit van Pretoria het dr Andorette Hill-Jowett ’n PhD-graad in Teologie ontvang.
Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)
In die vorige aflewering is gekyk na die vestiging van die NG Kerk in die Zuid-Afrikaansche Republiek onder leiding van ds Frans Lion Cachet.
Gemeenteontwikkeling en begeleiding in veranderende omstandighede
Dr Johan Bester het die graad PhD in Praktiese Teologie met die titel ’n NLP-modelleringsproses vir gemeenteontwikkeling en begeleiding aan die Universiteit van Pretoria verwerf.
’n Nuwe era vir Gemeente Nkana
Die NHKA is verantwoordelik vir die bediening van die evangelie in die uitgestrekte noordelike dele van Zambië.
Stoepstories: Gebruike by Nagmaal
Oupa Stoep onthou dat daar in sy geskiedenishandboeke op laerskool ’n foto was wat hom baie gefassineer het. Dit was ’n foto van ’n Nagmaalnaweek op Kerkplein in Pretoria.