Die Hervormer
Augustus 2020 | Jaargang 113| Nommer 5
Hoe lyk God se seën tydens Covid-19?
God seën sy kinders. Hy het dit belowe en ek glo dit onvoorwaardelik…
Vertrou op God
Dit voel soos ’n ewigheid sedert ons lewens verander is toe ’n toeris na afloop van ’n vakansie in Italië die eerste persoon in Suid Afrika was wat positief met Covid-19 getoets is.
Die Here wag vir jóú
Die woord van die Here het ’n tweede keer tot Jona gekom…
Uit die Woord
Doen soos die Here vra
Hoe kan ons kerkwêreld ná Covid-19 lyk?
Die wêreld gaan ná Covid-19 beslis anders lyk, maar presies hoeveel anders, kan ons seker net oor bespiegel…
Die psigologiese impak van Covid-19 op predikante en lidmate
Uit onlangse formele en informele gesprekke met predikante en lidmate blyk dit dat die impak van die virus geen onderskeid tussen hulle tref nie…
Die impak van Covid-19 op gesinne en families
Eers was daar gerugte. Toe kom dit nader. ’n Eerste geval in Suid-Afrika. Toe ’n tweede. Tien. Tienduisend. Grendeltyd. Die lewe het tot stilstand gekom…
So skep ons nuwe geloofsgemeenskappe
Toe ek twee jaar gelede van die Hugenote Kollege se pionierskursus in New Faith Community gehoor het, het ek geroepe gevoel om dié nuwe uitdaging te aanvaar…
Pioniersopleiding vir predikante en lidmate
Pioniersopleiding help lidmate en gemeentes om ’n sterker na buite gerigte benadering tot kerkwees te volg…
Stoepstories: Leef jou reis – in jou huis!
Rustelose Renier van Riemvasmaak skryf: Beste Oupa Stoep, ek sit nou al sedert Maart net hier in my huis en ek kan nêrens heen reis nie…