Die Hervormer

Januarie/Februarie 2024 | Jaargang 116 | Nommer 8

’n Jaar in ’n woord

Teen die einde van 2023 het die Merriam-Webster-woordeboek bekendgemaak hul woord vir 2023 is authentic. Die woord het die Afrikaanse vertalingsmoontlikhede van eg, opreg, outentiek, geloofwaardig en betroubaar.

Fopnuus en disinformasie in 2024

In die skadu’s van die prominente narratiewe van die Bybel vind ons iemand wie se verhaal, hoewel minder bekend, resoneer met die stryd en uiteindelike triomf van die menslike gees…

Wie is hierdie Kind vir jou?

Die volk wat in die donker wandel, oor hulle het ’n lig geskyn… (Gesang 330: 1)

Uit die Woord

Eendag sal ek weet

’n Plek om te behoort

Dit is al vier jaar sedert 2020 se Covid-19-pandemie. In vandag se lewe, waar alles teen ’n snelspoed gebeur, het ons al amper vergeet van ons broosheid, ons nietigheid wat hierdie pandemie vir ons kom uitwys het.

Nuwe lewe vir ’n veteraanorrel

Op 3 Desember 2023 het Gemeente Montana-Oos hul Kerssangdiens aangebied en die oorspronklike pyporrel van Noordelike Pretoria feestelik ingewy.

Goeie koffie en warm kuiers

In hierdie nuwe reeks fokus ons elke keer op ’n dag in die lewe van een van ons predikante of lidmate. Ons begin met ’n kykie na ’n Sondag in die bediening van dr Hannes Janse van Rensburg van Zuurfontein.

Kyk, Ek doen iets nuuts: Oor die ongemak en verrassing van verandering

Verandering is so goed soos ’n vakansie, lui die gesegde.

Hy het my ’n nuwe lied laat sing

’n Nuwe lied in ons moedertaal. 80 jaar gelede is die eerste Afrikaanse Psalm- en Gesangboek in gebruik geneem, volgens aanbeveling van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering plegtig op Hervormingsondag 29 Oktober 1944 of ’n Sondag so na daaraan as moontlik.

Predikant sterf kort na sy aftrede

Ds JH (Jan) van Staden (65), wat sedert 1986 leraar in Gemeente Bronkhorstspruit was, is Sondag 7 Januarie 2024 oorlede nadat hy ongeveer twee weke lank in die hospitaal was.

Stoepstories: Die roller coaster van die lewe

Rasende Ronel van Reddersburg vra: Beste Oupa Stoep, Oupa moet asseblief help! Ek kry ’n ernstige benoudheid oor my as ek dink aan die jaar 2024 wat nog grotendeels voor ons lê. Dinge is so deurmekaar in ons land, daar is soveel moeilikheid, selfs oorloë in die res van die wêreld. 

Share via
Copy link
Powered by Social Snap