Maandag 31 Augustus – Liefde is nie afgunstig nie
Galasiërs 5: 26 Ons moenie verwaand wees, mekaar uittart of op mekaar afgunstig wees nie (Gal 5: 26). Hoe voel jy wanneer iemand meer guns as jy ontvang? Gun jy daardie persoon die nuwe motor of die vakansie of selfs die bevordering by die werk? Of...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Maandag 31 Augustus – Liefde is nie afgunstig nie
Galasiërs 5: 26 Ons moenie verwaand wees, mekaar uittart of op mekaar afgunstig wees nie (Gal 5: 26). Hoe voel jy wanneer iemand meer guns as jy...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”
Ons as Christengelowiges wat leef met die kruisiging én die opstanding as deel van ons geestelike verwysingsraamwerk, is reeds bewus daarvan dat ons daagliks ’n pad saam met die Here moet stap as...
Van saamwerk tot saamsmelt
Einde Maart 2023 het Gemeente Noordelike Pretoria en Gemeente Wonderboompoort besluit om as twee gemeentes saam te werk nadat Gemeente Noordelike Pretoria hul vaste bates (pastorie en kerkgebou)...
Hand aan hand deur God se genade
Liefde is die band wat ons saambind, en liefde dra mekaar se laste. So leer ons uit Kolossense 3: 14 en Galasiërs 6: 2. In ons tyd is daar soveel wat van ons as vroue verwag word. Ons moet sorg, ons...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Kerk as tuiste? Oor “kerk” en “huis”
Op een van my onlangse staptogte vang my oog die son wat sak en so tussen die takke en pers blomme van ’n jakarandaboom vir my loer. En my gemoed sê: home (huis/tuis). Dit is só hard en duidelik, ek...
Genesis
Dit was aand en dit was môre, die laaste dag voor die grendelstaat. Die aarde was woes, al was die aarde lank nie meer leeg nie. Die aarde was bewoonbaar, maar om te lewe, was amper onuithoudbaar....
Waar kry ons ’n predikant?
Die meeste gemeentes en lidmate aanvaar deesdae dat daar predikante is wat beroep kan word. Daar was immers die afgelope halfeeu baie predikante, ja, op ’n tyd selfs ’n surplus predikante, sodat...
Vaarwel!
Koningin Elizabeth die Tweede is met swier en skouspel soos niemand die Britte dit kan nadoen nie, ter ruste gelê. Gepas dalk, want in die wêreld van wêreldse mag en menslike politiek was daar min...
Rosettasteen help om hiërogliewe te ontsyfer
Die Rosettasteen word beskou as een van die belangrikste artefakte wat nóg ontdek is om die skrifstelsel van Egiptiese hiërogliewe te ontsyfer. Dié steen is op 15 Julie 1799 tydens Napoleon...
Brug uit die tyd van Nero ontdek
In Rome, Italië, het die oorblyfsels van ’n ou brug uit die tyd van keiser Nero skielik in Junie 2022 bo die watervlak van die Tiberrivier begin uitsteek as gevolg van die droogte wat die land...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















