Maandag 24 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na liefde wat afneem…
Openbaring 2: 1-7Efese was ’n strategiese stad: ’n belangrike handelsentrum, ’n kulturele spilpunt en die tuiste van die indrukwekkende tempel van Artemis. Die Christelike gemeente daar het sterk begin – vasberade, volhardend en waaksaam. Christus:...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Maandag 24 Augustus – As ’n gelowige eerlik kyk na liefde wat afneem…
Openbaring 2: 1-7Efese was ’n strategiese stad: ’n belangrike handelsentrum, ’n kulturele spilpunt en die tuiste van die indrukwekkende tempel van...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Bakens in bejaardesorg – Van Rensburg- en Louis Trichardt-tehuis 1958-2025
Die stadsraad van Pretoria het gedurende die 1950’s aan die NHSV 16 erwe in Danville geskenk. Twee ouetehuise is vir dié erwe beplan: Van Rensburg Monumenttehuis wat vir 75 verswakte bejaardes en...
Johanna Brandt, baanbreker
Soos die meeste mense, het ek al die naam Johanna Brandt gehoor, daardie vrouespioen wat deel van die Kappiekommando was tydens die Anglo-Boereoorlog. Maar min het ek verwag om haar in die SP...
Helde van gister én vandag!
’n Groepie kinders het ’n ouetehuis besoek, en aan die einde van die besoek wou een van die inwoners weet of hulle enige vrae het. Ja, het ’n dogtertjie geantwoord, Hoe oud is oom? 98, het die oom...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Geluk is tuisgemaak!
’n Sielkundeprofessor het eenkeer vir sy eerstejaarstudente die opdrag gegee om elkeen ’n ballon op te blaas, sy of haar naam daarop te skryf en dit op die vloer te gooi. Hy het die ballonne gemeng...
’n Afspraak vir die tannie…
As ’n mens 40 jaar lank met dieselfde man getroud is en 39 jaar lank in dieselfde huis woon, sien jy mense kom en gaan, en tuine verander en bure vertrek, en die paaie in jou omgewing uitbrei en...
Goue ring met die Goeie Herder daarop ontdek
’n Goue ring wat tussen die wrakstukke van ’n derde-eeuse Romeinse skip ontdek is, het tot groot opgewondenheid onder argeoloë en historici gelei. Die rede vir die opgewondenheid is die feit dat die...
Ligvoet deur die lewe
Dit is nou al bewys: Die meeste mense werk baie harder en baie langer ure wanneer hulle van die huis af werk, as wanneer hulle op ’n vooraf bepaalde uur hul rekenaar afskakel, die kantoordeur sluit,...
Gereserveerde sitplekke in Pergamum
In ongeveer 200 nC was daar ’n man genaamd Lucius wat in die arena van Pergamum ’n stryd tussen swaardvegters (gladiators) bygewoon het. Hy het nie nodig gehad om na ’n plek in die stadion te soek...
Getuie of getuienis?
Ons is al almal deur familie of vriende uitgenooi na ’n troue, ’n doop of ’n geloofsbelydenis, met die doel om getuies te wees van wat gaan plaasvind. Maar elkeen van ons is elke dag besig om na die...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















