Donderdag 20 Augustus – Hoe sterk is jou geestelike huis al gebou?
Efesiërs 2: 19-22Vandag kyk ons na die laaste drie pragtige beelde wat my geestelike lewe mee beskrywe word. Gister het ons al beleef die verskillende beelde wat die gemeenskap van gelowiges mee beskrywe word, van jy het burgerskap, regte wat...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Donderdag 20 Augustus – Hoe sterk is jou geestelike huis al gebou?
Efesiërs 2: 19-22Vandag kyk ons na die laaste drie pragtige beelde wat my geestelike lewe mee beskrywe word. Gister het ons al beleef die...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Jy word doof! Jy stomp af!
Gedurige besigwees is soos aanhoudende geraas – dit maak jou doof. Jy hoor naderhand nie meer nie. Geloof gebeur net waar jy kan hoor en kom van dit waarna jy luister. Mense wat moeilik hoor, besef...
’n Leenpreek is geen verleentheid nie
Ek het gedink ek is geseën met kollegas wat saamwerk aan preke en erediensinkleding. In my bediening was ons uit die staanspoor ’n span. Ons het gereeld byeengekom om oor Sondag se erediens te...
Verleë oor Israel?
Onlangs is daar oor die radio vir gelowige mense se menings gevra oor die stand van sake in die Midde-Ooste, en spesifiek oor hul siening van Israel. Talle mense het geantwoord dat hul dominees die...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
’n Huldeblyk aan my pa, ds Giel Malan
Sommige mense noem ’n dag soos vandag ’n Roudiens, maar my ma noem vandag ’n Gedenkdiens. Want ons fokus is nie om te “rou” dat my pa nie meer by ons is nie; ons fokus is om die tyd wat ons saam met...
Die gewig van groetwoorde
’n Paar weke gelede woon ek ’n teoloog van Stellenbosch se aanlyn verjaardagvieringe by – natuurlik ’n simptoom van ons tyd, dié aanlyn feesvieringe! Die geleentheid is ter ere van sy 60ste...
Die land brand: Van A (en C) tot Z(uma)
Geen publikasie in ons land sal hierdie week kan vermy om melding te maak van die nagmerrietonele wat ons op TV moes aanskou nie. Dit is met afgryse dat ons hierdie anargie gadeslaan, en met...
Covid-inenting – ja of nee?
Maart 2020: Covid-19 tref ons. Dit begin in China en versprei oor die hele wêreld. Ons almal dink dit gaan gou verby wees en dit gaan my en my naastes nie tref nie. Die teendeel gebeur. Dit het tot...
Die grootste banket wat nóg gehou is
Koning Assurnasirpal II was een van die konings van Nieu-Assirië en het ’n groot rol in die Bybelse geskiedenis van die negende eeu voor Christus gespeel. Nadat hy sy paleis in Kalgu/Kalag voltooi...
Kerk, kultuur en ’n knertsie
Daar is deesdae min plek of respek in die wêreld vir ’n kerk wat met die werklikheid rekening hou. Daar word veel gewag gemaak daarvan dat die kerk haarself teenoor die heersende kultuur moet...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















