Vrydag 18 September – God is in beheer
Job 38: 24-38Het jy al beleef hoe sterk die wind deur die nag kan waai? Dit kan behoorlik klink soos ’n groot storm wat wil aankom. Maar dan word jy in die oggend wakker en die hemel is weer oortrek met ’n wolkkombers en kry ons weer lekker koud....
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Vrydag 18 September – God is in beheer
Job 38: 24-38Het jy al beleef hoe sterk die wind deur die nag kan waai? Dit kan behoorlik klink soos ’n groot storm wat wil aankom. Maar dan word jy...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Jesus se vrede
Volgens verskeie bronne was daar voor die huidige oorlog in Iran in 2026 tussen 50 tot 60 aktiewe konflikte wêreldwyd. Die direkte militêre koste van dié konflik in Iran beloop sedert 28 Februarie...
’n Jaar later…
Tydens my tyd as teologiestudent het ek ’n bepaalde denkwyse gehad oor hoe die bediening van binne lyk én werk. Ná ’n jaar in die bediening moet ek erken dat die bediening total anders lyk as wat ek...
Doeke
Doeke het in die Nuwe Testamentiese tyd ’n belangrike rol in die normale gang van die lewe gespeel. Met die geboorte van Jesus lees ons dat Hy in doeke toegedraai is. Dit was ’n algemene gebruik in...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Kroniek van Rata se Munga-wedren
Die Munga-wedren het van 26 November tot 1 Desember plaasgevind. Sewe ryers het hul kragte saamgesnoer om fondse vir Rata in te samel. Ons deelnemers was: Annatjie van Wyk, Riaan Loots, ds Martin...
MRCC saai geloofsaad in Mbombela
Ons is medewerkers in diens van God, en julle is die saailand van God (1 Kor 3: 9, AFR83). Die pad na Gemeente Nelspruit is nie ’n maklike een nie. Dit kronkel deur ruwe terrein en stofpaaie, ver...
Hoe lyk opleiding wat beplan vir ’n groeiende kerk?
Met die verloop van jare word gewigtige werksaamhede aan die Kuratorium gekoppel en ná afloop van die 74ste Algemene Kerkvergadering (AKV) is dit weer die geval. Daar wag nou ’n koersaanduidende...
Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”
Ons as Christengelowiges wat leef met die kruisiging én die opstanding as deel van ons geestelike verwysingsraamwerk, is reeds bewus daarvan dat ons daagliks ’n pad saam met die Here moet stap as...
Van saamwerk tot saamsmelt
Einde Maart 2023 het Gemeente Noordelike Pretoria en Gemeente Wonderboompoort besluit om as twee gemeentes saam te werk nadat Gemeente Noordelike Pretoria hul vaste bates (pastorie en kerkgebou)...
Hand aan hand deur God se genade
Liefde is die band wat ons saambind, en liefde dra mekaar se laste. So leer ons uit Kolossense 3: 14 en Galasiërs 6: 2. In ons tyd is daar soveel wat van ons as vroue verwag word. Ons moet sorg, ons...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Verantwoordelik met jou kruisie
Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het nie liefde nie, dan het ek ’n weergalmende ghong of ’n kletterende simbaal geword (1 Kor 13: 1, AFR2020). Die ghong of simbaal in hierdie...
Net ’n gewone mens…
Volgens Rigters 13-16 was Simson nie ’n fris man nie. In hedendaagse televisieprogramme of films oor Simson word hy uitgebeeld as ’n reusagtige man met lang hare. Hierdie beskrywing word nie in die...
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer


















