Blog
4 Februarie: Ds C (Chantelle) Maree (Meyerton-Suid) verjaar vandag. Baie geluk!
3 Februarie: Ds MH (Tinus) Mc Donald (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
1 Februarie: Ds JS (Fanie) Naudé (emeritus/Greylingstad) verjaar vandag. Baie geluk!
1 Februarie: Ds AM (Andries) Nel (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
Saterdag 7 Maart – Ek glo, help my ongeloof
Markus 9: 24 Hierdie toneel is roerend: Jesus kom van die berg af en loop in ’n menigte mense vas....
Gegraveerde steen werp nuwe lig op Bybelse term
Soms kom ’n mens ’n uiters seldsame uitdrukking in die Bybel teë waarvan die betekenis nie presies duidelik is nie. Dan maak argeoloë ’n ontdekking van ’n artefak wat skielik lig werp op die bedoeling van so ’n uitdrukking. ’n Sprekende voorbeeld hiervan is die...
Kerk as tuiste? Oor “kerk” en “huis”
Op een van my onlangse staptogte vang my oog die son wat sak en so tussen die takke en pers blomme van ’n jakarandaboom vir my loer. En my gemoed sê: home (huis/tuis). Dit is só hard en duidelik, ek hoor amper die woord soos dit in my gemoed verskyn. Dit was ’n...
Genesis
Dit was aand en dit was môre, die laaste dag voor die grendelstaat. Die aarde was woes, al was die aarde lank nie meer leeg nie. Die aarde was bewoonbaar, maar om te lewe, was amper onuithoudbaar. Want die mens wat God geskep het as sy verteenwoordiger was té...
Waar kry ons ’n predikant?
Die meeste gemeentes en lidmate aanvaar deesdae dat daar predikante is wat beroep kan word. Daar was immers die afgelope halfeeu baie predikante, ja, op ’n tyd selfs ’n surplus predikante, sodat matrikulante huiwerig was om teologie te gaan studeer weens die min...
Vaarwel!
Koningin Elizabeth die Tweede is met swier en skouspel soos niemand die Britte dit kan nadoen nie, ter ruste gelê. Gepas dalk, want in die wêreld van wêreldse mag en menslike politiek was daar min ander wat dié luister kon verdien. Tog het dié Engelse vrou se eie...
Rosettasteen help om hiërogliewe te ontsyfer
Die Rosettasteen word beskou as een van die belangrikste artefakte wat nóg ontdek is om die skrifstelsel van Egiptiese hiërogliewe te ontsyfer. Dié steen is op 15 Julie 1799 tydens Napoleon Bonaparte se veldtog in Egipte deur die Franse ingenieur Pierre Francois...
Brug uit die tyd van Nero ontdek
In Rome, Italië, het die oorblyfsels van ’n ou brug uit die tyd van keiser Nero skielik in Junie 2022 bo die watervlak van die Tiberrivier begin uitsteek as gevolg van die droogte wat die land beleef het. Navorsers wat die oorblyfsels van die brug ondersoek het, meen...
Dit is ’n gejaag na wind
Soos gewoonlik, is ek weer op punt nommer 99.99999. Ja, mense, ek kan myself in sirkels draai. Dit wil voorkom asof ek niks kan doen of bereik indien dit nie met ’n adrenalien-opwelling is nie. Ek het ook nogal gewonder of dit dalk ’n teken is van ons moderne tyd… Ons...
Kostelike herinneringe
Die afsterwe van prof Gert Pelser bring by my herinneringe van wat ek en hy beleef het toe ek nog ’n BD-student was, van 1971 tot 1973. Ons studente het vir hom hoë agting gekoester en hy was eintlik vir ons ’n vriend wat ons baie waardeer het. Ons treur oor sy...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











