Blog
24 Januarie: Ds HMJ (Marius) Kramer (Krugersdorp-Oos) verjaar vandag. Baie geluk!
23 Januarie: Dr WC (Wouter) van Wyk (Sinodaal) verjaar vandag. Baie geluk!
22 Januarie: Ds WJ (Willem) Slabbert (emeritus) verjaar vandag. Baie geluk!
21 Januarie: Dr J (Johan) Nel (Bloemfontein-Wes/dosent) verjaar vandag. Baie geluk!
Woensdag 4 Maart – Wat is jou siel werd?
Markus 8: 36 Jesus stel ’n eenvoudige maar radikale vraag: Wat help dit ’n mens om die hele wêreld...
’n Vervloekingsteks uit die Ebalberg
’n Vervloekingsteks wat op die Ebalberg gekry is, en uit die Laat Bronstyd van ongeveer 1200 vC dateer, werp waarskynlik nuwe lig op die vroeë Israeliete se vlak van geletterdheid net voordat hulle in die beloofde land ingetrek het. In argeologiese kringe word hierdie...
Die oomblik
Jy kyk op Facebook na die troufoto’s van die vorige dag se troue en wat sien jy? Die bruid kom in. Dis haar spesiale oomblik, stralend met die paadjie af, maar wat oorheers die foto? Gaste wat met hul selfone foto’s neem. Uiteindelik breek die jaarlkse kuier by die...
Kom ons begrawe die strydbyl
Na aanleiding van dr André Ungerer en adv Joël Fourie se skrywes in Die Hervormer van April 2022 oor waarom besluit is om te appelleer teen die hofuitspraak, wil ons graag ’n ander kant van dié netelige saak stel. Eerstens, ons dank en waardering aan die Kommissie van...
Ons Tuis (MSW) – tuiste vir die versorging van bejaardes
Talle navrae is die afgelope tyd ontvang oor die posisie en omstandighede van die tehuise van Ons Tuis en die Monumentehuise van die NHSV. Hierdie artikel is ’n poging om antwoorde te gee op die belangrikste aspekte van die navrae. Is die tehuise van die Kerk verkoop,...
Die Here in my kombuis
Die meeste van ons bestee ’n redelike hoeveelheid tyd in ons kombuise – altyd haastig besig om iets voor te berei vir honger mae en kinders met hol bene. In ons gejaagde lewe het ons nie ’n ander keuse nie as om selfs met ons stiltetyd saam met die Here kreatief te...
Om die verlede te onthou, te midde van ’n onsekere toekoms
Sedert Januarie 2022 bevind ek my in die Verenigde Koninkryk (VK). Daar is baie verskille en ooreenkomste tussen die VK en Suid-Afrika, en deel van die avontuur sover is om agter te kom waar oorvleuel ons en wat – groot of klein – is anders en nuut. Iets wat ek nou al...
Om dankbaar te leef…
Ons manier van doen en dink het die afgelope twee jaar heeltemal verander. Dis asof die pandemie ’n mens gedwing het om meer bewustelik te leef, meer te fokus op die dinge wat werklik saak maak, veral wat ons denke en ingesteldheid betref. Ons denke speel ’n veel...
Die evolusie van die drukker
Daar kan tog geen redelike twyfel daaroor bestaan nie: dat God van gelowiges verwag om op elke moontlike terrein van ons lewens getrou te wees? En dit sluit tog seker ook hoe ons handeldryf in? Die profeet Miga sien onreg op straat. Dit is versigtig verdoesel in die...
Lydenstyd in Jerusalem
Hierdie kroniek is in 2003 gedurende die Pase in Jerusalem geskryf. In die lig van die onnodige oorlog toe en nou, is dit goed om opnuut te besin oor die andersheid van God se koninkryk teenoor dié van wêreldse regeerders. Vir wêreldse konings gaan dit om mag en...
Teken in
Office Hours
Daily – 9:30 am to 6:30 pm
Sunday – 08:00 am to 11:30 am
Holidays – 08:00 am to 3:00 pm











