Artikels

Wat is vandag belangrik?

Maandag 2 Maart – Dissipelskap kos jou iets

Maandag 2 Maart – Dissipelskap kos jou iets

Markus 8: 34 Toe Jesus klaar met sy dissipels oor sy lyding gepraat het, draai Hy na die skare en sê iets wat alle romantiese idees oor geloof by die deur uitvee: As iemand Hom wil volg, moet hy homself verloën, sy kruis opneem en Hom volg. Dis nie ’n bemarkbare boodskap nie. In ’n wêreld waarin ons konstant aangemoedig word om onsself uit te druk, onsself te vind en onsself op die voorgrond te...

read more