Groener gras
Ons hoor baie die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie. Dit is inderdaad so. Ek het onlangs van die storie van Kim Town gelees wat met hul seuntjie vanaf Gordonsbaai na die VSA verhuis het. Hul visums is eindelik goedgekeur om by haar Amerikaanse man te...
Nuwejaarsvoornemens
Navorsing het gewys dat die top tien...
My ervaring van tuiskoms
Ek het nie Hervormd groot geword nie. Al wat ek...
Wees die lig en liefde op jou pad in hierdie wêreld
In vandag se gejaagde lewe voel dit soms asof...
Artikels
Nuwejaarsvoornemens
Navorsing het gewys dat die top tien nuwejaarsvoornemens wat deur mense gemaak word, is: Om gewig...
My ervaring van tuiskoms
Ek het nie Hervormd groot geword nie. Al wat ek van die drie susterskerke geweet het, is dat my...
Wees die lig en liefde op jou pad in hierdie wêreld
In vandag se gejaagde lewe voel dit soms asof daar nie genoeg tyd vir onsself, ons gesinne en ons...
Slegte evangelie teenoor ware evangelie
Ons is in daardie stadium van die jaar waar ons ’n ander ritme oral rondom ons sien. Die gewone...
Wat is vandag belangrik?
Sondag 1 Maart (Tweede Lydensondag) – God se plan, nie ons verwagtinge nie
Markus 8: 31 Jesus begin eers ná Petrus se belydenis in Markus 8 om met sy dissipels oor sy komende lyding en dood te praat. Dit is ’n keerpunt. Tot dusver het hulle Hom gevolg met hoop op oorwinning en verandering. Die tipe verandering wat hul wêreld sou omkeer: Rome sou val, die tempel sou herstel word, Israel sou weer ’n volk met status en krag wees. Maar Jesus se woorde sny dwars teen hul...













