Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Eredienste
    • Preke
    • Videomateriaal
    • Hulpbronne vir gemeentes
  • Gesprek
    • Artikels
    • Oppad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
    • Menings
  • Amptelik
    • Kerkorde
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Algemene Diakensvergadering
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Die kerk buite die “polis”: In die wêreld maar nie van die wêreld nie (2)

Die kerk buite die “polis”: In die wêreld maar nie van die wêreld nie (2)

by Dr Piet Steenkamp (Emeritus/Newcastle) | Tuesday, 16 February, 2021 | Artikels, Kerk in die wêreld

In Eksodus 33:7 lees ons: Moses het ’n tent gevat en dit ver buite die kamp gaan opslaan. Hy het dit die tent van ontmoeting genoem. Elkeen wat na die wil van die Here wou vra, het na die tent van ontmoeting buite die kamp gegaan. Ek dink onwillekeurig aan die kruis...
Die kerk buite die “polis”: In die wêreld maar nie van die wêreld nie (2)

Die kerk buite die “polis”: In die wêreld maar nie van die wêreld nie (1)

by Dr Piet Steenkamp (Emeritus/Newcastle) | Tuesday, 9 February, 2021 | Artikels, Kerk in die wêreld

Die opskrif van hierdie essay/opstel (in twee dele) wil die voordeel beskryf van die kerk wat buite die invloedsfeer van regeerders staan en vry is van die druk van ideologie, praktiese partypolitiek en geldmag, sodat die kerk op ’n onbevange wyse die evangelie van...
Tussen die instituut van die Kerk en die kerk van die instituut

Tussen die instituut van die Kerk en die kerk van die instituut

by Dr Barry van Wyk (Emeritus/Warmbad) | Wednesday, 27 January, 2021 | Artikels, Kerk in die wêreld

Ons is kerk, maar ís ons kerk? Die vraag is reeds jare gelede in Die Hervormer deur ’n kollega gevra. Die indruk bestaan dat die vraag nie einde het nie en nie meteen afgehandel is nie. Die Nederlander dr Oepke Noordmans het opgemerk dat die woord kerk klaarblyklik...
Ewigheidsondag en die herhalende kring van beginne en eindes

Ewigheidsondag en die herhalende kring van beginne en eindes

by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Wednesday, 25 November, 2020 | Artikels, Kerk in die wêreld

Toe ek in standerd 7 (graad 9) was, het my Afrikaanse onderwyseres ’n klein groepie in ons klas uitgedaag om Dalene Matthee se Kringe in ’n bos te lees tydens ons Desembervakansie. In ons destydse kurrikulum is die boek eers in standerd 8 (graad 10) voorgeskryf. Ek...
Want die land is Myne

Want die land is Myne

by Milda Stanton (Gemeente Pierneef) | Wednesday, 24 June, 2020 | Artikels, Kerk in die wêreld

Gedurende die grendeltydperk, te midde van ’n groot bedreiging wat alle menslike verstand wêreldwyd te bowe gaan, het ek gesien dat daar in wanhoop na Bybelversies gegryp word. Baie gedeeltes word wel “herontdek” en van nuuts af ontgin om ’n toepassing te vind vir ons...
Die ontmoeting met W(w)eerloosheid

Die ontmoeting met W(w)eerloosheid

by Prof Tanya van Wyk (Universiteit van Pretoria/Nederlandssprekende Gemeente) | Tuesday, 7 April, 2020 | Artikels, Kerk in die wêreld

In 1948 het die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) ’n rigtinggewende definisie van “gesondheid” as deel van hulle grondwet aanvaar. Daarvolgens is gesondheid ’n staat van volledige fisiese, psigiese en sosiale welstand, en nie bloot die afwesigheid van siekte of...
Covid-19: ’n Angstige, ontwrigtende en onsekere tyd

Covid-19: ’n Angstige, ontwrigtende en onsekere tyd

by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Wednesday, 25 March, 2020 | Artikels, Kerk in die wêreld

Die angstige, ontwrigtende en onsekere tyd waarin ons ons tans bevind, is ’n tyd wat so baie geleenthede bied om nuut en kreatief oor die verkondiging van die evangelie van Jesus Christus na te dink. Die Hervormde Kerk en die wyse waarop dienswerk in verskillende...
Dink nou anders oor kerkwees

Dink nou anders oor kerkwees

by Ds Gustav van Zyl (Phalaborwa) | Wednesday, 25 March, 2020 | Artikels, Kerk in die wêreld

Die afgelope weke het die Covid-19 krisis ons land en ons kerke getref. Pres Cyril Ramaphosa het verskeie noodmaatreëls aangekondig waarby almal in die land moet hou, om sodoende die verspreiding van die virus te bekamp en lewensverlies tot ’n minimum te beperk. In...
’n Onverwagse uitnodiging maak nuwe deure oop

’n Onverwagse uitnodiging maak nuwe deure oop

by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 28 November, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld

Soms ontvang ’n mens uit die bloute ’n uitnodiging wat jou effens onkant betrap. Iemand wat jou nie goed ken nie, nooi jou om by ’n saak van gemeenskaplike belang betrokke te raak. ’n Mens is dikwels onseker of jy die uitnodiging moet aanvaar. Maar jare later besef jy...
Hier is ons vriende in Afrika

Hier is ons vriende in Afrika

by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 14 November, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld

Die Here roep ’n mens soms op ’n plek en manier wat jy nie verwag nie. So het dit ook gebeur dat drr André Ungerer en Wouter van Wyk pas die Evangelies Kongregasionalistiese Kerk in Angola (EKKA) gaan besoek het. By ’n byeenkoms van die Afrika Gemeenskap van...
« Older Entries
Next Entries »
© 2019 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |