My enigste troos…

My enigste troos…

Daar het ’n hele tyd terug ’n redelike groot swerm bye in ons kerk se dak ingetrek. Hulle het nooit enigiemand gepla nie, tot ons nuwe sekuriteitsligte aan ons kerk wou aanbring. Die struktuur van die dak maak dit baie moeilik om by die bye uit te kom om hulle veilig...
Om te wees, of liefs nie?

Om te wees, of liefs nie?

Dís die onmoontlike vraag wat ek, en William Shakespeare se Hamlet, in ’n hoek gedryf, vra. ’n Geliefde stoei met kanker. Menslik gesproke, was die diagnose al ’n doodsvonnis. Dog, wonderbaarlike “opstandings” het ons nou al drie keer in drie maande laat besef: Vir...
Ons sing weer

Ons sing weer

Hier op die platteland is vernuwing nie altyd goeie nuus nie. Waarom torring aan wat werk? So voel ons. En kom dit by liturgiese verandering, skop ons vas. “Stoer”, so noem ons onsself, en “behoudend” is wat dit beteken. As daar nou een ding is wat krap, is dit...