Ons sing weer

Ons sing weer

Hier op die platteland is vernuwing nie altyd goeie nuus nie. Waarom torring aan wat werk? So voel ons. En kom dit by liturgiese verandering, skop ons vas. “Stoer”, so noem ons onsself, en “behoudend” is wat dit beteken. As daar nou een ding is wat krap, is dit...
Ek en my familie

Ek en my familie

My telefoon lui… dis die begrafnisondernemer.  ’n Paar vrae jaag dadelik deur my gedagtes. Wie is dood? Wat het gebeur, want ek weet nie van iemand wat nou siek is nie. Wil die ondernemer dalk reël om by ons nissies uit te kom?  Al hierdie vrae vra ek myself nog voor...
72ste Algemene Kerkvergadering

72ste Algemene Kerkvergadering

Toekennings tydens die openingsplegtigheid   Na afloop van die erediens (gelei deur die voorsitter van die uittredende Kommissie, dr André Ungerer) tydens die opening van die 72ste AKV is toekennings aan vyf persone gemaak. Die HCM Fourie-erepenning is oorhandig...