by Ds Hennie la Grange (Kampersrus Hoedspruit) | Woensdag, 22 Januarie, 2020 | Menings
Ronnie Botha was ons skriba. Ronnie was nie net gelowig nie; Ronnie het oor geloof leiding gegee. Hy was ’n meningvormer. Ronnie het wysheid gehad. Ronnie kon fyn onderskei tussen wat wesenlik en randeiersaak is, en met ’n gestry oor beuselagtigheid het hy hom nie...
by Ds Liza Jansen (Witbank-Suid) | Woensdag, 22 Januarie, 2020 | Menings
Wat as Kersfees nie meer so voel nie? Kan jy Kersfees onthou vir jou as kind? Daardie opgewondenheid? Die aftel van die dae – en nie om te kla oor hoe vinnig die jaar verbygegaan het nie, maar omdat Kersdag om die draai is. Ja, toe ons klein was, was deel van die...
by Ds Annieka Pottas (Gemeente Montana) | Donderdag, 16 Januarie, 2020 | Artikels, Jeugbediening
Ds Annieka Pottas Die navorsing wys dat wanneer mense, maar veral jongmense, beskryf hoe ’n gemeente lyk waar hulle gelukkig is, sal hulle dikwels sê: Die kerk is soos familie. Dit verwoord iets van wedersydse liefde, aanvaarding, ’n plek om te behoort, maar in effek...
by Ds Carusta van der Merwe (HTK/Noordwestelike Pretoria) | Woensdag, 15 Januarie, 2020 | Menings
Nuwejaarsvoornemens is nie regtig my ding nie. Maar oujaar en nuwejaar gee ’n mens wel kans om die verlede te konsolideer en ’n gesonde ingesteldheid te kweek vir die toekoms. Hierdie jaar het ek my voorgeneem om my tande met my linkerhand te borsel, omdat ek gelees...
by Ds Carusta van der Merwe (HTK/Noordwestelike Pretoria) | Maandag, 9 Desember, 2019 | Menings
Ek woon nou die dag ’n somerskool oor teologiese opleiding by. Die deelnemers is teologiestudente uit verskillende denominasies en verdeel na elke aanbieding in groepe om te reflekteer. Die eerste vraag is of jy voel dat jou opleiding jou voorberei om jou geloof met...
by Ds Erika Ferreira (Beroepafwagtend/buiteland) | Donderdag, 5 Desember, 2019 | Menings
Daar is hierdie oomblik in die boek Haggai (2:3), waar Haggai vir Serubbabel die goewerneur, die hoëpriester Jesua en vir almal van die volk wat oorgebly het vra: Hoe lyk die nuwe tempel wat julle gebou het in vergelyking met die vorige een…? Waarop die antwoord...
by Tessa Oppermann (Afdeling Kerklike Kommunikasie) | Donderdag, 5 Desember, 2019 | Menings
In die brief aan die Filippense vermaan Paulus en Timoteus ons: Wees altyd bly! Ek herhaal: Wees bly! Maar hóé, Paulus, hóé? Ek luister en kyk na alles wat om my gebeur, en ek wonder hoe ek dit nog durf waag om vreugde te ervaar. Op 16 November berig Beeld oor ’n...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Donderdag, 28 November, 2019 | Artikels, Kerk in die wêreld
Soms ontvang ’n mens uit die bloute ’n uitnodiging wat jou effens onkant betrap. Iemand wat jou nie goed ken nie, nooi jou om by ’n saak van gemeenskaplike belang betrokke te raak. ’n Mens is dikwels onseker of jy die uitnodiging moet aanvaar. Maar jare later besef jy...
by Ds Carusta van der Merwe (HTK/Noordwestelike Pretoria) | Donderdag, 28 November, 2019 | Menings
Feast of the Clowns word vir die afgelope 20 jaar in die middel van Augustus gevier. Dis ’n optog waarin mense soos narre en hansworse aantrek en met plakkate op die maat van ’n koperorkes deur die middestad van Tshwane marsjeer. Dis ’n fees wat deur die gemeenskap...
by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Donderdag, 28 November, 2019 | Artikels, Bybeljaar 2020
Die onskatbare waarde van die Bybel vir die kerk en die onontbeerlike rol wat die Bybel speel in lidmate van die kerk se geloofslewe, kan maklik as vanselfsprekend aanvaar word. Maar het dit nog waarde om die Bybel te lees? Is die Bybel relevant vir vandag?...