by Elizabeth Janse van Rensburg (Gemeente Zuurfontein) | Tuesday, 20 October, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Wie sou kon dink dat ons in 2020 die gevoel van ’n lewe in ballingskap sou beleef? Wat is ’n lewe in ballingskap? Dit is om verwydering te beleef van dit wat aan jou geborgenheid gee – jou mense, noodsaaklike lewensmiddele, gesondheid, die vermoë om vir jouself te...
by Dalené van Wyk (Gemeente Welgelegen-Pietersburg) | Tuesday, 6 October, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Goei-e-mô-re… Mamma… ek bedoel Juffrou? In talle huise wêreldwyd het hierdie woorde elke oggend die besorgde moeders van die nuwe Alfa-generasie begroet. Talle voornemende mamma-juffrouens het na die eerste paar weke van grendeltyd hul nuwe beroep as tuisblyma en...
by Ina van Vuren (Gemeente Ventersdorp) | Tuesday, 6 October, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Voel jy permanent uitgeput, nie lus vir sosiale geleenthede nie, twyfel jy aan jouself, is jy onnodig geïrriteerd by jou huis en werkplek, of ly jy aan slaaploosheid? Dink jy soms Ek ken myself nie meer nie, maar bly steeds sê Ek is ok? As jy êrens Ja antwoord, is...
by Elsie Slabbert (Gemeente Port Elizabeth) | Tuesday, 25 August, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Ons lees in die Bybel van mense wat soms bang geword het of vies was oor God se opdrag, en dan iewers geskuil het of van daardie opdrag af weggevlug het. Om net ’n paar gevalle te noem: Daar was Moses en sy spraakgebrek; Elia en sy besembos; Jona wat op ’n skuit...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 25 August, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Verlede week het ons gekyk na die rol van Suid-Afrikaanse vroue in die geskiedenis. Maar hoe het hul rol in ons kerke deur die jare verander? Ook in ons kerke en ons huise het ons oë oopgegaan vir die besondere uniekheid van vroue. In ons huise is ons vroue nie meer...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Tuesday, 18 August, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Sedert 1994 vier ons elke jaar op 9 Augustus Vrouedag. Op 9 Augustus 1956 het ’n groep vroue ’n optog gehou na die Uniegebou om beswaar te maak teen die paswette van daardie tyd. Later het Vrouedag Vrouemaand geword. Op Nasionale Vrouedag en in Vrouemaand word hulde...
by Monica Beukes (Witfontein) | Monday, 3 August, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Gedurende Augustus herdenk ons alle vroue en bring ons aan hulle hulde. Die meeste van ons is doodgewone vroue wat partymaal ongesiens ons take onvermoeid vervul. Baie keer onder uiters moeilike omstandighede. Baie vroue bereik hoogtes op verskillende terreine. Daar...
by Magda Kok (Gemeente Potchefstroom) | Wednesday, 22 July, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Grendeltyd. ’n Woord met soveel verskillende betekenisse wat soveel emosies by mense ontlok. Agter slot en grendel, inperkingstyd, nadink-tyd, hartseertyd. Watter betekenis het die grendeltyd vir jou? Aanvanklik was almal geskok. Nog nooit het so iets met my gebeur...
by Susan Janse van Rensburg (NHSV Streekvoorsitter: Dorsland, Gemeente Walvisbaai) | Tuesday, 7 July, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Ons almal het al by tye as ek eendag groot is-wense gewens. As ek eendag groot is, wil ek blommetjiesgordyne in my kombuis hê en ’n riempiesbank met kussings wat in die kombuis staan. Ek wil my eie huis hê – nie ’n huurhuis nie. Ek wil my swaarverdiende...
by Karin Steenekamp (Visevoorsitter NHSV-Hoofbestuur, Gemeente Lydenburg) | Tuesday, 23 June, 2020 | Artikels, Vrouebediening
Ek kom ’n rukkie gelede af op ’n Britse realiteitsprogram op televisie waar ’n vrou ’n uitnodiging ontvang het na een van koningin Elizabeth II se tuinpartytjies in die tuin van Buckinghampaleis, die huis van die koningin. Ek was in die eerste plek ’n bietjie verstom...