by Redaksie | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Sedert die vorige uitgawe van Die Hervormer is nog twee van die NHKA se emerituspredikante oorlede, asook die seun van ’n ander emerituspredikant. Ds G van R (Gys) Els (70) is Dinsdag 30 Augustus skielik oorlede. Die oorsaak van sy dood is nie bekend nie. Hy was...
by Ds Willem Kok (Potchefstroom) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Die begin van die 20ste eeu is gekenmerk deur oorlog, rebellie, die griepepidemie en armoede. Daar was onderlinge verdeeldheid op politieke terrein onder Afrikaners, en die Kerk het geworstel met algehele ontwrigting in die volkslewe van die Afrikaner. Teen 1910...
by Prof Andries van Aarde (Emeritaat) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Prof Gerhardus Marthinus Maritz Pelser (gebore op 28 Julie 1936, oorlede op 12 Augustus 2022) lewe voort in die herinnering van vriende, studente, medegelowiges en familie. Vir 25 jaar was hy dosent in teologie aan die Universiteit van Pretoria. Noem die naam Gert...
by Dr Johan Dreyer (Coligny) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Dr Johan Dreyer (66) het tydens die wintergradeplegtigheid van die Noordwes-Universiteit ’n PhD-graad in Teologie met Dogmatiek verwerf. Hy is ’n seun van ds Herbert en mev Sus Dreyer. Die titel van sy proefskrif was Interpretasieverskille ten opsigte van die...
by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Hervormers is Stoepsitters. Waar kom dié bynaam of spotnaam vandaan? Die benaming Stoepsitters vir die lidmate van die Nederduitsch Hervormde Kerk het volgens prof AD Pont in Wes-Transvaal ontstaan. Dit dagteken uit die 1920’s, toe die Hervormde Kerk nie genoeg...
by Nándor Sarkady | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
In die loop van 2022 het die Hervormde Gemeente Midrand in die ring van Johannesburg ontbind en met Gemeente Rooihuiskraal saamgesmelt. Die kerkgebou wat nou verkoop word, was geleë in 10de Weg, Erand Gardens (ook genoem Noordwyk) in Midrand. Dit is aan die westekant...
by Redaksie | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
So moet ons bid Heel eerste versoek ek dat smekinge, gebede, voorbidding en dankgebede vir alle mense gedoen word, vir konings en vir almal wat gesagsposisies beklee, sodat ons ’n rustige en stil lewe, in alle godvresendheid en waardigheid, kan lei. Dit is goed en reg...
by Ds Hannelie Botha (Beroepafwagtend) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense… (1 Timoteus 2: 1, AFR1983) Lees 1 Timoteus 2: 1-7 Broers en susters in ons Here Christus, vir wie bid u? Ons bid seker almal vir die mense...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom. (Markus 16: 15) Ek is in 2015 in Gemeente Waterberg ontvang en bevestig. Later daardie jaar het ons fees gevier, want die gemeente was 150 jaar oud. Met my eerste besoek aan die gemeente...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Thursday, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6
Vir meer as ’n eeu lank was daar deurlopend ’n tekort aan predikante in die Hervormde Kerk. Die situasie het ongeveer ’n halfeeu gelede verander toe groot getalle predikante afgestudeer het – soveel dat daar naderhand selfs ’n oorskot predikante was! Nou het die...