Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Die psigiese impak van onsekerheid, en die rol van die kerk

Die psigiese impak van onsekerheid, en die rol van die kerk

by Dr Gerhard Niemann (Beroepafwagtend, pastorale en sielkundige berader) | Donderdag, 4 Mei, 2023 | Die Hervormer, Mei 2023, Jaargang 116, Nommer 2

Ek sit in my spreekkamer en wonder oor die laaste paar jaar. Wat was die dinge wat mense se lewens oor die algemeen beïnvloed het? Die een ding wat baie probleme in mense se lewens veroorsaak, is onsekerheid. Of dit nou huweliksprobleme, werksprobleme, trauma of...

Ringsvergaderings 2023

by Redaksie | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

RING VERGADERPLEK DATUMS BLOEMFONTEIN Bloemfontein   5 en 6 Mei   BOTHAVILLE BRAKPAN Selcourt 7 Mei BRONKHORSTSPRUIT Delmas 6 Mei CHRISSIESMEER Carolina 6 Mei 2023 DORSLAND Tsumeb 12 en 13 Mei GERMISTON Groeneweide 11 Junie HOËVELD Eendracht 4 Maart...
Stoepstories: Kom vir ’n diens!

Stoepstories: Kom vir ’n diens!

by Oupa Stoep | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

Onnutsige Otto van Onseepkans vra: Beste Oupa Stoep, ek het pas my Ford Cortina Vet Ses laat opdoen. Die werktuigkundige het gesê dat ek hom elke drie maande moet vat vir ’n diens. Wat dink Oupa sal die beste wees, dat ek my Cortina bring na die oggenddiens of na die...
Van der Hoff op pad na 100 jaar

Van der Hoff op pad na 100 jaar

by Redaksie | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

Die Van der Hoff Teologiese Vereniging is, soos die tweede deel van die naam aandui, ’n vergadering van teologiestudente wat op ’n gereelde basis byeenkom. Deur die jare het Van der Hoff die plek van heenkome en tuiskoms geword. Dié plek waar studente mekaar beter kon...
Koolveld kry ’n nuwe kragbron

Koolveld kry ’n nuwe kragbron

by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

In ’n geloofsprong vanuit die Kragbron word ’n Hervormde gemeente gestig op die koolmyndorpie Witbank. Intensief is debat gevoer oor of die swartgoud lank genoeg sal hou dat die gemeente kan groei en oorleef. Die gevaar was dat die myne uitgewerk sou word voordat ’n...

Lééf die liefde!

by Wilna Koekemoer (Sekretaris NHSV Hoofbestuur) | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

AAN ALLE VROUELIDMATE VAN DIE NHKA Geagte Dames Die NHSV Hoofbestuur groet u en vertrou dat dit met u almal goed gaan. Die volgende sake word onder u aandag gebring en ons versoek dat u asseblief die datums sal deurgee in u gemeentes: 49STE NASIONALE NHSV KONGRES: 23,...

Verpligting van studente met NHSV studielenings

by Mari-lizé Beukes (Voorsitter: NHSV Hoofbestuur / Besturende Direkteur: Ons Tuis MSW) | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

Die konsep pay it forward kom van die vroegste tye af en ons vind dit in die antieke letterkunde reeds vanaf die Griekse komedies tot by briewe van Benjamin Franklin. Ralph Waldo Emerson het die teorie hiervan ontwikkel in die artikel Compensation wat hy in 1841...
Wysheid as ’n vrou in die Judese geskrifte (Deel 2)

Wysheid as ’n vrou in die Judese geskrifte (Deel 2)

by Prof Ananda Geyser-Fouche (Universiteit van Pretoria) | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

In Deel 1 van hierdie artikel is die personifikasie van wysheid in Spreuke (Hebreeus en Grieks) en Qumran-geskrifte bekyk. In hierdie deel word gekyk na tekste uit Ben Sira, Henog en die Wysheid van Salomo. In Ben Sira is “Lady Wisdom” ’n dubbelsinnige figuur. Sy word...
Luister na die bome

Luister na die bome

by Ds Thomas Joubert (Swellendam) | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

Ons huis in Augestraat in Swellendam het ’n pragtige uitsig op die Langeberge. ’n Klein stukkie in die hoek van ons erf is opsygesit vir ’n bos met plaaslik-inheemse bome, so 50 vierkante meter. Voor ons intrek was daar niks, nie eens onkruid nie. Ons het in die...
Morele verwonding vanuit pastorale perspektief

Morele verwonding vanuit pastorale perspektief

by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Dinsdag, 28 Maart, 2023 | April 2023, Jaargang 116, Nommer 1, Die Hervormer

Geweld is ’n realiteit wat deel is van ons lewe in Suid-Afrika. Statistieke toon dat die Suid-Afrikaanse samelewing van die hoogste syfers van geslagsgebaseerde geweld teen vroue in die wêreld het. Hierdie dade van geweld veroorsaak nie net fisiese beserings nie, maar...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons