Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
    • Wie is ons
    • Soek gemeentes
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page
Ons álmal se verantwoordelikheid

Ons álmal se verantwoordelikheid

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6

Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom. (Markus 16: 15) Ek is in 2015 in Gemeente Waterberg ontvang en bevestig. Later daardie jaar het ons fees gevier, want die gemeente was 150 jaar oud. Met my eerste besoek aan die gemeente...
Te min predikante… of te veel gemeentes?

Te min predikante… of te veel gemeentes?

by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Donderdag, 29 September, 2022 | Die Hervormer, Oktober 2022, Jaargang 115, Nommer 6

Vir meer as ’n eeu lank was daar deurlopend ’n tekort aan predikante in die Hervormde Kerk. Die situasie het ongeveer ’n halfeeu gelede verander toe groot getalle predikante afgestudeer het – soveel dat daar naderhand selfs ’n oorskot predikante was! Nou het die...
’n Herinnering aan die pandemie

’n Herinnering aan die pandemie

by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5

Op 14 Junie 2020 was dit my voorreg om Kiara Stebbing te doop in Gemeente Kempten. Dit was net nadat ons weer toegelaat is om eredienste te hê met slegs 50 mense in ’n diens. Kiara se ma, Tahlita, het hierdie skildery gemaak van die doop. Dit is vir my besonder...
Stoepstories: Spreekbeurte by die AKV

Stoepstories: Spreekbeurte by die AKV

by Oupa Stoep | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5

Twisgierige Tokkelok van Tamboerskloof vra: Beste Oupa Stoep, ons finalejaar teologiestudente is opgekommandeer om te help tydens vanjaar se Algemene Kerkvergadering. Ek het baie definitiewe standpunte oor baie van die sake wat bespreek gaan word. Dink Oupa ek sal my...
Predikante kort na mekaar oorlede

Predikante kort na mekaar oorlede

by Redaksie | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5

Die NHKA moes onlangs opnuut afskeid neem van drie predikante, en ’n gewese predikant van die Kerk. Prof GMM (Gert) Pelser (86) is Vrydag 12 Augustus in ’n hospies oorlede nadat hy aan die einde van Mei vanjaar gediagnoseer is met pankreaskanker (graad 4). Sy roudiens...
Kerkmuseum stel inventaris op

Kerkmuseum stel inventaris op

by Ds Carel Johann de Bruin (Emerituspredikant/Sekretaris van die Komitee vir die Argief, Museum en Biblioteek) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5

Gedurende Julie vanjaar is inventaris opgestel van die inhoud van die NHKA se SP Engelbrecht-museum. Dit is ’n proses wat met groot noukeurigheid en sorg uitgevoer moet word. So bewaar ons immers wat aan ons toevertrou is. Ek, my vrou Janeke, en my dogters Madeli en...
Die 2020-vertaling van die Bybel

Die 2020-vertaling van die Bybel

by Dr Gerhard Lindeque (Bybelgenootskap van Suid-Afrika) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5

Bybelvertaling was nog altyd ’n saak waarmee die Hervormde Kerk groot erns gemaak het. By die 73ste Algemene Kerkvergadering gaan ons die geleentheid kry om oor nog ’n vertaling van die Bybel in Afrikaans, naamlik die 2020-vertaling, te besin. Aangesien die Kerk nog...

Van konteks na preek

by Dr Hein Delport (Hoof: HTK) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5

Dr Hein Delport het ’n tweede PhD-graad aan die begin van 2022 behaal. Die titel van sy proefskrif was ’n Basisteorie vir ’n homiletiese beweging. Vir sy studie het hy gesteun op prof Theuns Dreyer se basisteorie vir prediking in die NHKA. Dr Delport vertel hier meer...
Die NHKA woeker voort tydens die pandemie

Die NHKA woeker voort tydens die pandemie

by Redaksie | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5

In Maart 2020, toe die regering grendeltyd aangekondig het, moes almal, ook die Kerk, nuut en anders begin dink: hoe om voort te gaan met ons roeping, positief te bly, en eenvoudig die moeilike tyd deur te sien. Onlangs het ons gevra dat gemeentes met ons moet deel...
Stellenbosch vier fees

Stellenbosch vier fees

by Dr Chris le Roux (Emeritus/Stellenbosch) | Dinsdag, 30 Augustus, 2022 | Die Hervormer, September 2022, Jaargang 115, Nommer 5

Ons vier ’n halfeeu van genade! Dit was die voorstel van een van die lede van ons Feeskomitee toe ons die bewoording van ons spesiale etiketwyn moes finaliseer. Op 22 Julie 2022 was Stellenbosch 50 jaar oud en vir ons was dit voorwaar ’n halfeeu van genade wat ons...
« Older Entries
Next Entries »
© 2025 NHKA. Ontwerp en internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd en Afdeling Kerklike Kommunikasie. | Enige ongemagtigde gebruik of openbaarmaking daarvan geskied sonder toestemming van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en kan as onwettig beskou word. Die standpunte en menings vervat op hierdie webblad is nie noodwendig dié van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika nie. |
  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • Kontak ons