Grepe uit die geskiedenis van die NHKA: Ds Cornelis Spoelstra – miskende prediker en navorser?

125 jaar gelede het ds C Spoelstra predikant geword in die NHKA-gemeente Pretoria. Hy was die vierde predikant van die gemeente en in die SP Engelbrecht-museum word ’n foto van ’n jong ds Spoelstra vertoon; die foto het meer as ’n eeu lank in die konsistorie van die...
Uit die Woord

Uit die Woord

Vind jul vrede in My Ek het van die Vader gekom en Ek is hier in die wêreld. Nou verlaat Ek weer die wêreld en Ek gaan na die Vader toe. … Kyk, daar kom ’n tyd, en dit is nou al hier, dat julle uitmekaar gejaag sal word, elkeen sy eie koers in, en dat julle My...