by Nico en Nellie Joubert (Kanada) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Hier sit ons paar Suid-Afrikaners in die noorde van Kanada, in die klein dorp Lac La Biche met sy ongeveer 10 000 inwoners. In die winter is dit hier maklik tot minus 40/45 ºC en in die somer plus 30 ºC. Soos dit algemeen hier in die land is, word die dorpie ook deur...
by Maureen van Wyk (China) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Verlate strate en die voortdurende geloei van ambulanssirenes was ’n algemene verskynsel in China hierdie tyd verlede jaar. Vir my as buitelander was die situasie vreesaanjaend, aangesien dit gepaard gegaan het met ’n onkunde van die taal en duisende kilometers weg...
by Lizelle Swart (Australië) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Op 17 Januarie 2020 het ons Chrisjan op die lughawe gegroet om solank te begin werk in Australië. Die laaste reëlings moes afgehandel word en die totsiens sê aan almal was een van die moeilikstes. Êrens tussendeur die laaste rukkie se werk, afskeidspartytjies, regpak...
by Ds Daniel Steinmann (Redakteur, Namibia Economist/Gemeente Windhoek) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Asof dit nie genoeg was dat die verskillende ekonomieë in die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) reeds aan die einde van 2016 ’n uitgerekte verlangsamingsfase ingegaan het nie, kom daar toe nog sedert Maart 2020 die addisionele skok van die...
by Redaksie | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Verraai en verloën Die slawe en die tempelwagte het hulle gestaan en warm maak by ’n koolvuur wat hulle gemaak het, omdat dit koud was. Ook Petrus het hom daar by hulle gestaan en warm maak. (Johannes 18: 18, AFR2020) En toe hulle aan land kom, sien hulle daar ’n...
by Ds Martin Slabbert (Philadelphia) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Simon Petrus het hom nog gestaan en warm maak. Die mense by die vuur vra toe vir hom: “Jy is tog nie ook een van sy dissipels nie?” Hy het dit ontken en gesê: “Nee, ek is nie!” (Johannes 18: 25, AFR1983) Lees Johannes 18 en 21 Ons almal hou van ’n vuur. By ’n vuur...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Hier is ons ’n jaar later… ’n Jaar waarin Covid-19 deel van ons elke dag se bestaan geword het. ’n Jaar waarin ons kerkgeboue met tye toe was en ons geleer het om die evangelie op ander maniere te verkondig. ’n Jaar waarin ons familie en vriende gegroet het wat...
by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Dit is nou net meer as ’n jaar gelede dat ons lewens onherroeplik verander het. Ek het nog die Saterdag ’n familietroue gehad, ’n diens die Sondag en toe ’n vinnige wekie reses voor die tweede kwartaal begin. Om gou vir Ma in die Kaap te gaan kuier en die troufoto’s...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Stomme Silvanus van Stilfontein skryf: Beste Oupa Stoep, ek hoop Oupa kan my help. Die inperkingstyd is nou amper ’n volle jaar aan die gang en dit voel vir my of ons al hoe minder met mekaar praat. Dink Oupa dis net ek, of voel ander mense ook so? Beste Silvanus,...
by Redaksie | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Oudl Jan Mans van Gemeente Vereeniging is Saterdag 30 Januarie 2021 in die ouderdom van 85 jaar aan komplikasies van Covid-19 oorlede. Jan Mans het vir byna 60 jaar onafgebroke in ’n kerkraad gedien – eers as diaken en daarna as ouderling. Ds Bouwer Serfontein sê oudl...