by Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Ons bars om met net vier voltydse predikante en twee deeltyds, die nege gemeentes in die ring, oor ’n afstand van 273 km, sinvol te bedien. In ons vasgelooptheid om volhoubaar voort te gaan, het ons as Ringskommissie by die SGB aangeklop vir hulp. Met hierdie...
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Die Sentrum vir Gemeentelike Bediening (SGB) funksioneer as ’n orgaan van bystand van die Kommissie van die AKV. Hoe kan ons help? Die SGB bied die volgende ondersteuningsdienste vir predikante, lidmate en gemeentes: NHKA-mentorskapprogram; toerusting, begeleiding en...
by Gerhard Pretorius | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013, ook bekend as POPIA, het op 1 Julie 2021 in werking getree, en dit geld vir alle individue en instansies. Hoe raak dit ons en ons gemeentes se alledaagse lewe? Hierdie Wet beskerm die individu se...
by Dr Johan van Staden (Sionspoort) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Die wetsontwerp met beoogde wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en die Voorkoming van Onbillike Diskriminasie (die Gelykheidswet – ook wyd bekend as PEPUDA, die akroniem van die Engelse titel) het ’n knuppel in die hoenderhok laat beland. Kerke,...
by Ds Mari-Louise Calder (Beroepafwagtend) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Dit sê Ek vir julle, sodat julle vrede kan vind in My. In die wêreld sal julle dit moeilik hê; maar hou moed: Ek het die wêreld klaar oorwin. (Johannes 16: 33, AFR1983) Lees Johannes 16: 25-33 ’n Paar maande gelede het ons Hemelvaart gevier. In die tyd wanneer ons die...
by Redaksie | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Vind jul vrede in My Ek het van die Vader gekom en Ek is hier in die wêreld. Nou verlaat Ek weer die wêreld en Ek gaan na die Vader toe. … Kyk, daar kom ’n tyd, en dit is nou al hier, dat julle uitmekaar gejaag sal word, elkeen sy eie koers in, en dat julle My...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Toe ek die middag die televisie aanskakel, sien ek die beeld van die man wat probeer om ’n baie groot TV-stel in sy motor te laai. Langs hom het ’n splinternuwe motor stilgehou, nog met tydelike nommerplate, en die bestuurder, welgeklee, het so ewe sy noodligte...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Maandag, 2 Augustus, 2021 | Augustus 2021, Jaargang 114, Nommer 5, Die Hervormer
Suid-Afrika is, in die woorde van Charles Dickens, ’n Tale of Two Cities. Dit is ’n land waarin die heel beste dinge maar ook die heel slegste dinge ervaar word. Enersyds is Suid-Afrika ’n uiters mooi land met vrygewige en hartlike mense; terselfdertyd is Suid-Afrika...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Bemoeisieke Bettie van Bultfontein vra: Oupa Stoep, ons is nou al amper ’n jaar en ’n half gekonfronteer met die inperkings as gevolg van die pandemie. My vraag is: Wat doen die dominees met al hulle tyd? Huisbesoek kon vir lang tye nie gebeur nie, eredienste is...
by Redaksie | Dinsdag, 22 Junie, 2021 | Die Hervormer, Julie 2021, Jaargang 114, Nommer 4
Op Sondag 9 Mei 2021 het die ring van Brakpan by Gemeente Zesfontein vergader. Soos op die foto gesien kan word, was almal agter maskers en op veilige afstand van mekaar. Ons sien uit na die dag wanneer ons weer op ons kenmerkende en hartlike manier kan...