by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Hier is ons ’n jaar later… ’n Jaar waarin Covid-19 deel van ons elke dag se bestaan geword het. ’n Jaar waarin ons kerkgeboue met tye toe was en ons geleer het om die evangelie op ander maniere te verkondig. ’n Jaar waarin ons familie en vriende gegroet het wat...
by Prof Yolanda Dreyer (Emerituspredikant / Nederlandssprekende Gemeente) | Donderdag, 1 April, 2021 | April 2021, Jaargang 114, Nommer 1, Die Hervormer
Dit is nou net meer as ’n jaar gelede dat ons lewens onherroeplik verander het. Ek het nog die Saterdag ’n familietroue gehad, ’n diens die Sondag en toe ’n vinnige wekie reses voor die tweede kwartaal begin. Om gou vir Ma in die Kaap te gaan kuier en die troufoto’s...
by Oupa Stoep | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Stomme Silvanus van Stilfontein skryf: Beste Oupa Stoep, ek hoop Oupa kan my help. Die inperkingstyd is nou amper ’n volle jaar aan die gang en dit voel vir my of ons al hoe minder met mekaar praat. Dink Oupa dis net ek, of voel ander mense ook so? Beste Silvanus,...
by Redaksie | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Oudl Jan Mans van Gemeente Vereeniging is Saterdag 30 Januarie 2021 in die ouderdom van 85 jaar aan komplikasies van Covid-19 oorlede. Jan Mans het vir byna 60 jaar onafgebroke in ’n kerkraad gedien – eers as diaken en daarna as ouderling. Ds Bouwer Serfontein sê oudl...
by Redaksie | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Ds JJ (Johan) Viljoen (emeritus) is Vrydagoggend 5 Februarie 2021 omstreeks 06:30 in die Kosmoshospitaal in Witbank oorlede. Hy sou op 15 Februarie 67 jaar oud gewees het. Hy het die Donderdagmiddag ’n hartstilstand gehad, en weer twee keer Vrydagoggend. Sy hele...
by Redaksie | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Prof WC (Wouter) van Wyk (emeritus) is Maandagoggend 15 Februarie 2021 oorlede, vier maande na sy vrou, Ierene (84). Hy sou op 23 Februarie 84 jaar oud gewees het. Sy seun, dr Wouter van Wyk, sekretaris van die Kommissie van die AKV, sê hulle is hartseer, maar...
by Prof Bieks Beukes (Emerituspredikant) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Aangegryp deur die geweldige trauma wat bejaarde persone na meer as 300 dae van Covid-inperkings in tehuise beleef, het ek ’n gesprek aangevra met die voorsitter en bestuurder van ons Kerk se Bejaardesorgdireksie. Ek is dankbaar dat ek op 10 Februarie met die...
by Ds Willem Dreyer (Gemeente Groot-Marico/voorsitter van die Kerkhistoriese Genootskap) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
In hierdie en die volgende uitgawes word biografiese sketse geplaas van meer en minder bekende figure uit die ryke verlede van die NHKA. Baie maal word in kerklike biografieë gefokus op die lewens van veral predikante. Dit is egter dikwels die kerkraadslede wat...
by Ds Lynette Lötter (Gemeente Montana) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Die kwessie van transformasie behoort voortdurend in die NHKA aandag te kry. In hierdie lig het die 72ste Algemene Kerkvergadering (2019) gepoog om deur bepaalde besluite transformasie te bewerkstellig na aanleiding van ’n besluit van die 71ste AKV. Die 71ste AKV het...
by Ds At van den Berg (Emerituspredikant) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Wins en verlies, die positiewe en die negatiewe, speel ’n beslissende rol in elke mens se lewe. Elke mens reik sterk uit na die gunstige. Gedurende grendeltyd het die ongunstige sterk na vore getree. Vir baie mense was en is grendeltyd net sleg. Is dit so met ons? Vir...