by Louise Geyser (weduwee van prof Piet Geyser) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Donderdag 26 Maart 2020. Die aand toe Suid-Afrika se grendel-inperkings in werking getree het. My man, prof Piet Geyser, is deur ons jare lange huisarts gediagnoseer met ’n akuut ontsteekte galblaas wat dringend verwyder moes word en is die middag deur ’n ervare...
by Lize Fouchè (Rata, Nylstroom-kantoor) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
I’m a social worker! What is your superpower? Gewapen met superhero borsspelde en bederfsakkies, het ek besluit om mede- maatskaplike werkers te herinner om Maatskaplike Werkersdag 2020 te vier… Dit gaan meestal ongesiens verby, en dit was vir my tyd om aan die...
by Ds Frikkie van Wyk (Montana-Oos) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Wanneer ’n mens bejaardes vra om hul emosionele belewenis rondom die Covid-19-pandemie en die inperkings te verwoord, is dit uit die antwoorde duidelik dat daar negatiewe én positiewe ervarings is. Bejaarde 1: Ek ervaar diep jammerte vir die kinders wat gebuk gaan...
by Dr Christo van der Merwe (Emerituspredikant) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Waarom het dit so lank geneem voordat die sielkundige impak van Covid-19 besef is, en word dit nie maar oordryf nie? Dit is die vraag wat Antoinette Louw aan haar pa, prof Dap Louw, buitengewone professor in sielkunde, in ’n onderhoud vir LitNet (6 Augustus 2020)...
by Redaksie | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
God se krag Die wonderlike krag wat deur my werk, is God se krag en nie myne nie. Ek is soos ’n eenvoudige erdepot waarin daar iets baie kosbaars gesit is. (2 Korintiërs 4: 7, Die Lewende Bybel) Toe kom die woord van die Here tot my: Kan Ek nie met julle doen wat...
by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Ons wat hierdie skat in ons het, is maar kleipotte wat maklik breek; die krag wat alles oortref, kom dus van God, nie van ons nie. (2 Korintiërs 4: 7) Hierdie beeld het so tot my gespreek: kleipotte wat maklik breek. Die tyd en eise van die tyd laat ’n letsel op die...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Ek is al 14 jaar betrokke by die redaksie van Die Hervormer, vyf jaar daarvan as redakteur. In hierdie tyd het ek baie uitgawes onder oë gehad, maar nog nooit het ’n uitgawe my so emosioneel geraak soos hierdie uitgawe nie. ’n Groot deel van hierdie uitgawe handel oor...
by Ds Dalene Lourens (Selcourt/Springs-Noord) | Dinsdag, 2 Maart, 2021 | Die Hervormer, Maart 2021, Jaargang 113, Nommer 10
Net soos die koronavirus in opeenvolgende golwe op die wêreld afrol, het ons gemeentes se aanlyn bediening in reaksie op die virusgolwe uitgerol. Predikante is uit hul gemaksones geruk na ’n nuwe normaal. Maar die nuwe normaal was nie vir almal vreemd nie. Een van die...
by Oupa Stoep | Maandag, 1 Februarie, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9
Gefrustreerde Gabarella van Garsfontein skryf: My Oumie het die Desembervakansie by ons kom deurbring. Ek het verwag dat sy met my gaan raas omdat ek te veel tyd op my selfoon spandeer, toe is dit andersom! Oumie was soos in heeltyd, vandat sy opgestaan het totdat sy...
by Ds Gert Beukes (Coligny) | Maandag, 1 Februarie, 2021 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2021, Jaargang 113, Nommer 9
2020 was ’n jaar vol trauma en intrige. Gedurende Maart is die hele wêreld tot stilstand gebring deur Covid-19 – ook Suid-Afrika en dan ook in die besonder ons kerke. Geen eredienste of enige byeenkomste kon gehou word nie. Begrafnisse is op heel volksvreemde wyse...