by Ds Marsulizé van Niekerk (Windhoek) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
’n Predikant van die Hervormde Kerk en ’n predikant van die NG Kerk deel ’n pastorie… Wat klink soos die begin van ’n grappie wat in teetyd by die AKV oorvertel kan word, is van die begin van 2021 af die werklikheid in ons huishouding. Met die veranderende...
by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Toe ek jare gelede in Sheffield gestudeer het, het die Walliese predikant van ons plaaslike gemeente vir ons die storie vertel van die Wallieser wat as die enigste oorlewende op ’n eiland uitgespoel het. Hy het hom uiteindelik op die eiland ingerig en vir 20 jaar daar...
by Redaksie | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Ek sal jubel oor u genade U verlossingswerk, o God, is oneindig groot; groot is die dinge wat U gedoen het! Wie is soos U, o God? U het talle benoude ervaringe oor my gebring, maar elke keer weer my lewe gered, my elke keer weer weggeruk uit die mag van die dood....
by Prop Mathilda Sharp (Beroepafwagtend) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
U het my van jongs af onderrig, o God, en ek getuig nou nog van u kragtige dade. (Psalm 71: 17, AFR1983) Lees Psalm 71: 17-24 Ons lewe in moeilike tye. Die Covid-19-pandemie het almal se lewens verander, en die einde ontwyk ons steeds. Baie het geliefdes, werk of...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Juniemaand is Pinkstermaand. Juniemaand is ook tradisioneel in ons geskiedenis die maand waarin ons meer aandag aan sending en evangelie gegee het. Die rede? Dr Piet van Staden stel dit mooi in die voorbladartikel dat die uitstorting van die Heilige Gees die moment in...
by Dr Piet van Staden (Emerituspredikant/Worcester) | Maandag, 24 Mei, 2021 | Die Hervormer, Junie 2021, Jaargang 114, Nommer 3
Ons gedenk tans die uitstorting van die Heilige Gees. Dit was die moment waarop die geskiedenis van die kerk begin het – toe God se Gees van mense besit geneem en hulle toegerus het om die blye boodskap van verlossing te verstaan, te glo en uit te dra in die wêreld....
by Oupa Stoep | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Zorgsame Zenobia van Zeerust skryf: Beste Oupa Stoep, ek is my lewe lank ’n inwoner van Zeerust en hoor nou die dag dat daar blykbaar ’n kerkraadsbesluit is wat sê dat die aarde plat is hier by Zeerust en nie rond is, soos op ander plekke nie. Kan Oupa my dalk meer...
by Redaksie | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
RING VERGADERPLEK DATUMS BLOEMFONTEIN Vanderkloof 14 en 15 Mei BOTHAVILLE Datum moet nog vasgestel word BRAKPAN Zesfontein 9 Mei BRONKHORSTSPRUIT Ogies 8 Mei CHRISSIESMEER Ermelo 8 Mei om 08:30 DORSLAND Grootfontein 12 & 13 Maart (elektronies) GERMISTON Germiston...
by Redaksie | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Ds MD (Giel) Malan (64) van Wonderboompoort is Goeie Vrydag, 2 April, oorlede na sy stryd met Covid-19. Sy vrou, Edith, was in die hospitaal met dieselfde siekte, en is Woensdagmiddag 14 April ontslaan. Hul dogter, Michelle, wat ook positief vir Covid-19 getoets is,...
by Dr André Ungerer (Emerituspredikant/Gemeente Pretoria-Oos) | Vrydag, 23 April, 2021 | Die Hervormer, Mei 2021, Jaargang 114, Nommer 2
Vandag, op 26 Maart 2021, tydens die skrywe van hierdie artikel, is dit presies ’n jaar gelede dat Suid-Afrika ’n harde grendeltyd ingegaan het. Ek onthou die onsekere afwagting van daardie dag, die aanpassing in die weke wat gevolg het. Almal moes tuis bly, en met...