by Ds Etienne Fourie (Emerituspredikant en Gemeente Benoryn) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Om my teen myself te beskerm, het ek drie tasse wat ek gebruik as ek gaan preek: een vir gewone eredienste, een vir huweliksbevestigings, en een vir roudienste en begrafnisse. Elkeen het die nodige formuliere en ander gebruiksitems vir die erediens ter sprake. Op 15...
by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Een van die kenmerkende eienskappe van die Hervormde Kerk is die unieke teologie wat in die Kerk beoefen word. Hervormde teologie was altyd iets anders as Gereformeerde teologie, wat byna uitsluitlik teruggryp na die formulerings van Johannes Calvyn en die Sinode van...
by Dr Johan Nel (Bloemfontein-Wes) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
The conductor of an orchestra never makes a sound. He depends for his power on his ability to make other people powerful and so his job is to awaken possibility in others. (Benjamin Zander, Boston Filharmoniese Orkesdirigent) Dat die Covid-19-virus ’n waterskeiding in...
by Ds Marius Venter (Emerituspredikant) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Om die geskiedenis (“historiese” verhaal) van Jesus te vertel, is moeilik en ons moet altyd onthou dat die vier Evangelies elk met sy eie doel en aard geskryf is. Daarom kom verskille voor en ons lees van gebeure waarvan nie in al die Evangelies vertel word nie. Van...
by Dr André Ungerer (Hoof van die HTK) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Die NHSV was Vrydag 22 Mei 80 jaar oud. 80 jaar waarin die vroue van die Kerk ’n onmisbare rol vervul het. Die NHSV het uit die staanspoor daarop gefokus om vroue vir hul rol as gelowiges in die huisgesin, gemeentes en die gemeenskap toe te rus. In die jare toe vroue...
by Dr Frikkie Labuschagne (Hoof: Sentrum vir Gemeentelike Bediening) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Verandering gebeur met elkeen van ons. Die wêreld evolueer en gevolglik is verandering integraal deel van ons menswees. Van ons eerste lewensoomblik af was die ervaring van verandering ’n werklikheid! Die eerste beginsel wat ek graag met u wil deel, is die...
by Redaksie | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Wind kan jy nie sien nie Toe die dag van die pinksterfees aanbreek, was hulle almal op een plek bymekaar. Skielik was daar ’n geluid uit die hemel soos van ’n geweldige stormwind, en dit het die hele vertrek gevul waar hulle gesit het. Hulle het iets soos vuur gesien...
by Ds Hannes Wolmarans (Secunda) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Hulle het skielik iets gehoor wat uit die hemel kom. Dit was soos ’n sterk wind wat waai. Hulle het dit gehoor oral waar hulle in die huis gesit het. (Handelinge 2: 2, Bybel vir almal) Geliefdes van ons Here, Jesus Christus: Die winde van verandering waai. Niks is...
by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Twee maande gelede het ek in my redaksionele artikel ’n stelling gemaak dat net die tyd sal leer of ons in 2020 voortydig opgetree of oorreageer het. In daardie stadium het baie mense in totale onkunde geglo ons gaan drie maande by die huis wees en dan is alles weer...
by Dr André Ungerer (Hoof van die HTK) | Vrydag, 29 Mei, 2020 | Die Hervormer, Junie 2020, Jaargang 113, Nommer 3
Al ooit van die Stockdale Paradox gehoor? Dit word in ’n merkwaardige boek van Jim Collins, Good to Great, beskryf. Admiraal Jim Stockdale was die krygsgevangene met die hoogste rang in die Hanoi Hilton-krygsgevangenekamp gedurende die Viëtnamese oorlog. Stockdale was...