Uit die Woord

Hy leer ons dien Toe Hy hulle voete klaar gewas en sy bokleed aangetrek het en weer aangesit het, sê Hy vir hulle: “Verstaan julle wat Ek vir julle gedoen het? Julle noem My julle Leermeester en Here, en julle is reg, want Ek is dit. As Ek, wat julle Here en julle...

Uit die Woord – Mý Koning!

Jubel, Sion! Juig, Jerusalem! Jou koning sal na jou toe kom. Hy is regverdig en hy is ’n oorwinnaar, hy is nederig en hy ry op ’n donkie, op die hingsvul van ’n donkie. Ek sal die strydwaens van Efraim vernietig, die perde uit Jerusalem uitroei. Die pyl en boog...

HTK amptelik geopen

Die opening van die Hervormde Teologiese Kollege (HTK) het plaasgevind op Woensdag 20 Februarie by Gemeente Philadelphia. In die lig van die 72ste Algemene Kerkvergadering later vanjaar was daar nie ’n Predikantevergadering of Inligtings- en Besprekingsvergadering na...