Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Op weg na missionale gemeentewees

by NHKA | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Gemeenteleiers in die Hervormde Kerk dink tans ernstig na oor kerkwees in die huidige tydsgewrig. Hierdie nadenke het nie uitsluitlik met die dalende lidmaattal en benouende ekonomiese omstandighede te doen nie, hoewel dit wel ’n rol speel. Daar is eerder ’n opregte...

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

In hierdie aflewering kyk ons na die ontstaan van die Hervormde Kerk se tydskrifte. Na die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) het die heropbou van die Hervormde Kerk met groot opoffering gepaard gegaan. Ten spyte van moeilike finansiële omstandighede, het lidmate en...
Oor Skrifbeskouing, Karl Barth en dies meer

Oor Skrifbeskouing, Karl Barth en dies meer

by Dr Barry van Wyk (Waterberg en Zoutpansberg) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Een van die moderne ontwikkelinge, die boekdrukkuns, en die gevolge daarvan het meegebring dat die Bybel nie meer so skaars is as in die ver verlede nie. Daar is in elke huis ten minste meer as een Bybel beskikbaar, maar dit word ’n vraag wanneer gewonder word oor die...
Bybeljaar 2020

Bybeljaar 2020

by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Bybelgenootskap vier 200 jaar Die Saaier, die betroubare karakter wat deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika se logo uitgebeeld word, is steeds besig om onverpoos die saad van God se Woord, die Bybel, te saai. Vir byna 200 jaar, sedert sy stigting op 23 Augustus...

’n Nuwe begin…

by info@tuine.co.za | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Dis nou maar net só – ’n nuwe jaar is opwindend! Dis ’n geleentheid om iets wat voorheen stukkend was, reg te maak. ’n Geleentheid om ’n nuwe hoofstuk aan te gryp. Of so voel dit. Iets omtrent die aarde se voltooiing van ’n omwenteling om die son maak dat ons...

Die volgende drie jaar

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering het van 12 tot 15 Januarie ’n bosberaad gehou om die Kommissie se werksaamhede vir die volgende drie jaar te beplan. Die bosberaad het plaasgevind op die Venterskroon-kampterrein, wat deur Gemeente Potchefstroom bedryf...

Uit die Woord

by Redaksie | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Vertrou op God Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. Net so min as wat jy kan verstaan hoe gees en liggaam by mekaar uitkom in die skoot van ’n swanger vrou, net so min kan jy die werk van God verstaan. Hy doen dit alles. Saai jou saad...

Wie met God rekening hou, saai wanneer dit saaityd is

by Dr Rudy Denton (Potchefstroom-Studente) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Wie die wind bly dophou, saai nie, wie na die wolke bly kyk, oes nie. (Prediker 11: 4) Lees Prediker 11: 1-6 Om deur ’n dagboek te blaai, bring verskeie emosies. Dit herinner jou aan tyd wat kom en gaan. Die inskrywings in jou dagboek versinnebeeld die jare wat verby...

Saam die nuwe jaar in

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Op die derde dag van die nuwe jaar stuur iemand vir my ’n prentjie van ’n baie bekommerde man. Daar is ’n byskrif: Op 1 Januarie begin ’n nuwe dekade, op 2 Januarie hoor ons dat die grootste deel van Australië brand, en op 3 Januarie begin die VSA en Iran die derde...
Verslete skoene en die herberg

Verslete skoene en die herberg

by Ds David Barnard (Magaliesmoot) | Dinsdag, 28 Januarie, 2020 | Die Hervormer, Januarie/Februarie 2020, Jaargang 112, Nommer 9

Ek kry hom op die pastorie se grasperk. Dis nie vir my ’n vreemde gesig nie. Moedeloses en weerloses kom klop dikwels aan. Jy kan van ver af die swaarkry op hulle gesigte lees. Ek het al dikwels gewonder wat wérklik agter elke plooi en kreukel van die “baie myle...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

13 + 1 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons