Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
  • Tuis
  • Wie is ons
  • Die Woord
    • Gedagte vir die dag
    • Dagstukkies
    • Aanlyn eredienste
    • Preke
    • Hulpbronne vir gemeentes
    • Bejaardesorg
  • Gesprek
    • Artikels
    • Op pad met Iwana…
    • Die Hervormer
    • Blitspos
    • Tydskrif vir Hervormde Teologie
  • Amptelik
    • Reglemente
    • Dokumente by Kerkorde
    • Algemene Kerkvergadering
    • Diakonaat
    • Omsendbriewe
    • Verklarings
    • Beleide
    • Finansies/Administrasie
    • Kursusse
    • Geloofsbelydenisse
    • Formuliere
    • Korporatiewe Identiteit
    • Argief
  • Kontak ons
  • Teken aan
Select Page

Uit die Woord

by Redaksie | Vrydag, 25 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Die tyd het aangebreek Nadat Johannes in die tronk opgesluit is, het Jesus na Galilea toe gegaan en die evangelie van God verkondig. Hy het gesê: “Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom. Bekeer julle en glo die evangelie.” Eendag toe Jesus...

Kersfees gaan nie maar net oor ’n mooi storie nie

by Ds Stephan Botha (Groot Marico) | Vrydag, 25 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Die tyd het aangebreek, en die koninkryk van God het naby gekom… (Markus 1: 15) Lees Markus 1: 14-28 Baie mense is verbaas as jy hulle daarop wys dat die Evangelie soos Markus dit opgeteken het, nie eens melding maak van die geboorte van Jesus nie. Daar is niks!...

Genade onbeskryflik groot

by Ds Willem Sauer (Waterberg) | Vrydag, 25 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Na die 71ste Algemene Kerkvergadering is die Kerk deur ’n briefskrywer daarvan beskuldig dat die vergadering, as gevolg van die besluite oor mense in enkelgeslagverhoudings, tot ’n somer van liefde gereduseer is. Die 72ste AKV sal dan waarskynlik as die vergadering...
Sing ’n nuwe Kerslied

Sing ’n nuwe Kerslied

by Ds Lilian Erasmus (Wonderboom) | Vrydag, 25 Oktober, 2019 | Die Hervormer, November/Desember 2019, Jaargang 112, Nommer 8

Elke jaar rondom Oktober begin die beplanning en voorbereiding vir die jaarlikse Kerssangdiens. Een van die hoogtepunte van die jaar, want met die Kerssangdiens kondig ons aan: Kerstyd het begin. Elke jaar word dit moeiliker om liedere te kies, en so in my soektog na...

Emerituspredikant oorlede

by Redaksie | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7

Emerituspredikant ds AM (Anton) Swanepoel (85) is Saterdagmiddag 17 Augustus oorlede. Sy vrou, Lena, het hom in Maart 2018 ontval. Die gedenkdiens vir ds Swanepoel was op Maandag 26 Augustus vanuit Gemeente Oos-Moot; ds André Thomas het die diens gelei. Ons innige...
Stoepstories: Hoe om vir ’n uur in ’n kerkgebou te oorleef op ’n snikhete dag

Stoepstories: Hoe om vir ’n uur in ’n kerkgebou te oorleef op ’n snikhete dag

by Oupa Stoep | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7

Nig Stienie van die verre noorde van Limpopo het Oupa Stoep gevra of hy dalk raad het oor hoe om te oorleef in ’n erediens as die kwik hier by 45º Celsius trek, soos gereeld in hul geweste gebeur in die somer. Oupa Stoep beveel graag  die volgende aan: Die sleutel tot...

Gemeente herdenk 25 jaar met geliefde predikant

by Dr Annelie Botha (Dosent, Praktiese Teologie, spesialiteit Pastoraat) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7

Prof Yolanda Dreyer het onlangs haar 25-jaar-jubileum by die Nederlandssprekende Gemeente in Johannesburg gevier. Op 8 Augustus 1994 word Yolanda Dreyer bevestig as predikant in die Nederlandssprekende gemeente. Op 18 Augustus 2019 vier sy saam met dié...

Gaan die geleentheidsekonomie die kerk ontwrig of bevoordeel?

by Dr Johan Bester (Pretoria Noorderlig/SGB) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7

Dr André Ungerer se artikel oor ontwrigting in die kerk (Die Hervormer, Januarie/Februarie 2019) het my laat dink aan ’n artikel van Anja van den Berg in die Somer 2018-uitgawe van Taalgenoot oor geleentheidsekonomie. Volgens Anja se navorsing gaan die...

Karl Barth se boodskap vir die kerk van ons dag

by Dr Wouter van Wyk (Sekretaris: Kommissie van die AKV) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7

Is ons nie terug waar Luther 500 jaar gelede, en Barth 100 jaar gelede was nie – baie goeie werke, en ’n afwesigheid van God? So vra prof Natie van Wyk in ’n voordrag op die Tydskrif vir Hervormde Teologie (THT) se jaarlikse simposium wat hierdie keer gehandel het oor...

Sketse uit die geskiedenis van die Hervormde Kerk (1824-2024)

by Prof Wim Dreyer (Outeniqua) | Woensdag, 25 September, 2019 | Die Hervormer, Oktober 2019, Jaargang 112, Nommer 7

In hierdie aflewering fokus ons op die armoede en rebellie van die Afrikaners ná die Tweede Anglo-Boereoorlog, en ander sosiale vraagstukke. Na die Tweede Anglo-Boereoorlog was die Afrikaners verarm. Plase was verwoes, en baie het na die stede verhuis. Geleidelik het...
« Older Entries
Next Entries »

✉ BLY IN VERBINDING

Die Blitspos, direk in jou inkassie.

Teken in vir nuus en gebeure uit die NHKA.

14 + 7 =

Nuttige skakels


Omsendbriewe →

Hulpbronne vir gemeentes →

Vind ‘n gemeente →

  • Follow
  • Follow
  • Follow
  • Follow
© 2026 NHKA | Privaatheidsbeleid
Ontwerp deur Kerklike Kommunikasie. Internetdienste deur Delitech (PTY) Ltd.

Ongemagtigde gebruik of openbaarmaking kan onwettig wees. Menings op hierdie webblad weerspieël nie noodwendig die NHKA se standpunt nie.

  • Wie is ons
  • Soek gemeentes
  • Artikels
  • Hervormde Teologiese Kollege
  • NHSV
  • Kontak ons