Artikels

Wat is vandag belangrik?

Maandag 17 Augustus – Begin goeie werke doen

Maandag 17 Augustus – Begin goeie werke doen

Efesiërs 2: 1-10Dit is vir God belangrik dat jy iewers saam met ander mense deel sal wees van so ’n gemeenskap van gelowiges. Jy moet behoort, want jy is uitgekies en by God het jy ’n spesiale plek. Want die sonde probeer alle verhoudinge in die mens se lewe tot ’n einde bring. Dit laat ons, ons skeppingsdoel heeltemal mis. Want ons doel is om God te eer deur ons lewe.Daarom dat vers 1 sê die...

read more