Dankie Eksteen, en ander dominees soos jy
Eksteen Botes is dood. Een kollega het só op die nuus gereageer: Eksteen was ’n baie, baie, baie goeie dominee. Hy was. Uit ’n dominee se hoek gesien, was hy ’n “reggeaarde” predikant, ’n woord wat ek vermoed net ons gebruik om te sê ons het vir dié kollega groot...
My kanseltrapgebed
Daardie oomblik wanneer dominees vinnig vóór...
Aftelling op pad na die 72ste Algemene Kerkvergadering
(Sondag 22 tot Donderdag 26 September 2019) Dis...
Virtueel maar werklik
Gister speel ek en my seun ʼn rekenaarspeletjie....
Artikels
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Wat is vandag belangrik?
Vrydag 1 Mei – Lig vir die nasies
Jesaja 49: 5-6 Jesaja 40-55 trek soms so ’n sterk goue draad na die opstanding van Jesus Christus toe. Beide die volk in ballingskap sowel as die volk in Romeinse onderdrukking, beleef ’n nood tot verligting. Hulle het ’n behoefte om uit hul chaos gered te word. In Jesaja sien ons deurlopend hoe daar aangekondig word dat hulle wel hierdie verligting sal ontvang, en dat hulle teruggestuur sal...









