My ervaring van tuiskoms

My ervaring van tuiskoms

Ek het nie Hervormd groot geword nie. Al wat ek van die drie susterskerke geweet het, is dat my oupa ’n diaken in die NG Kerk was – nie dat ek geweet het wat ’n diaken is of doen nie. Ek het as jongmeisie ook nie gereeld kerk toe gegaan nie. Die meeste geestelike...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Donderdag 26 Februarie – Skep in my ’n nuwe hart

Donderdag 26 Februarie – Skep in my ’n nuwe hart

Psalm 51: 10-12 Dit is dalk maklik om vas te haak op gedrag wanneer dit kom by geloof. Die antwoord op die vraag: Hoe lyk ’n gelowige, is selde iemand in verhouding met God. ’n Gelowige wil ons baie keer ken aan iemand wat reg optree, liefde wys en so meer. Hierdie is nie verkeerd nie. ’n Goeie boom word egter geken aan sy vrug maar dit is nie die vrug wat die boom maak nie. Dink vir ’n oomblik...

read more