Slegte evangelie teenoor ware evangelie
Ons is in daardie stadium van die jaar waar ons...
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie…
’n Dominee wat nie leer nie, is nie bekeer nie....
Kroniek van Rata se Munga-wedren
Die Munga-wedren het van 26 November tot 1...
Artikels
Hoe lyk opleiding wat beplan vir ’n groeiende kerk?
Met die verloop van jare word gewigtige werksaamhede aan die Kuratorium gekoppel en ná afloop van...
Christene in hierdie wêreld: “Volg My!”
Ons as Christengelowiges wat leef met die kruisiging én die opstanding as deel van ons geestelike...
Van saamwerk tot saamsmelt
Einde Maart 2023 het Gemeente Noordelike Pretoria en Gemeente Wonderboompoort besluit om as twee...
Hand aan hand deur God se genade
Liefde is die band wat ons saambind, en liefde dra mekaar se laste. So leer ons uit Kolossense 3:...
Wat is vandag belangrik?
Vrydag 21 Augustus – Jy moet verkondig en oorvertel met passie
Efesiërs 3: 1-13Nie net dominees kan die Woord verkondig en die goeie nuus oorvertel nie. Elke mens, selfs jy ook, is daarvoor bestem.Paulus begin om in vandag se teksgedeelte te sê alle mense kan deel van God se volk word. Hy bemoedig die gelowiges uit die heidendom aan as hy sê ek bid vir julle wat nie Jode is nie. Hy wil hulle verder bemoedig dat hulle nie na ander valse menslike boodskappe...














