My ervaring van tuiskoms

My ervaring van tuiskoms

Ek het nie Hervormd groot geword nie. Al wat ek van die drie susterskerke geweet het, is dat my oupa ’n diaken in die NG Kerk was – nie dat ek geweet het wat ’n diaken is of doen nie. Ek het as jongmeisie ook nie gereeld kerk toe gegaan nie. Die meeste geestelike...

read more

Artikels

Wat is vandag belangrik?

Woensdag 25 Februarie – Deurleef Lydenstyd

Woensdag 25 Februarie – Deurleef Lydenstyd

Joël 2: 12-13 Die woestyntydperk waarin Lydenstyd ons innooi gaan gewoonlik gepaard met sekere gebruike. Hierdie tydperk nooi ons dieper en dieper in die areas van gebrokenheid en tekort in terwyl ons bewus word van Jesus se reis na die kruis toe. Dit is ’n tyd waarin ons God se teenwoordigheid en voorsiening op ’n ander en vars manier leer ken. In hierdie tyd sien ons God se teenwoordigheid in...

read more