Die Hervormer
Augustus 2024 | Jaargang 117 | Nommer 4
Afrikaans, o soete taal
Verbeel jou vir ’n oomblik dat dit Augustus 1924 is. Die Titanic het reeds 12 jaar vantevore gesink. Die Eerste Wêreldoorlog het amper ses jaar gelede tot ’n einde gekom. Daisy de Melker se eerste man het die vorige jaar gesterf. Jy is amper 20 en woon en werk op ’n plaas.
Afrikaans 100
In die Suid-Afrikaanse politiek gaan dit veel meer oor persone as oor beginsels. Die afgelope verkiesing het dit weer duidelik uitgewys. En ’n stryd tussen persone is altyd bitter en skerp – dit verjaag die liefde, hoofde word heetwarm en harte word yskoud.
Verlossing uit die ooste
Lees Genesis 2: 8 en 3: 24; Jesaja 41: 2-4; Matteus 2: 1-2; Openbaring 22: 16
Toe ek nog ’n kind was in Gemeente Piet Retief, het van die dominees wat daar kom preek het, genoem dat die evangelie soos ’n goue draad deur die Bybel loop.
Uit die Woord
Ons wag op die Môrester
Hoë standaarde vir die Kerk se teologiese opleiding
Die NHKA se teologiese opleiding is al vir bykans 107 jaar aan die Universiteit van Pretoria (UP) gesetel, en watter ryke geskiedenis lê daar nie in hierdie lang verbintenis opgesluit nie!
Bekwame span dosente aan die stuur van ons teologiese opleiding
Aanvullend tot die artikel op bladsy 3 van hierdie uitgawe, stel ons graag die universiteitsdosente van die NHKA met hierdie profiele aan ons lesers bekend.
Nuwe lewe vir Krugersdorp-Wes se Walcker-orrel
Die NHKA se Gemeente Krugersdorp-Wes dra ’n skat van kultuur en geloof in sy mure, en die hart daarvan is die pragtige Walcker-orrel wat sentraal in die kerk op die galery pronk.
Nuwe redakteur vir die Almanak benoem
Dr GCJ (Gerhard) Nel van Gemeente Horison Roodepoort is tydens die Kommissie van die AKV se vergadering aan die begin van Junie vanjaar benoem as nuwe redakteur van die Almanak.
Emerituspredikant oorlede
Emerituspredikant ds T (Theuns) Snyman (83) is Woensdag 29 Mei na ’n lang siekbed oorlede.
Kerkmusieklisensie vir die NHKA
Gemeentes word weer gewys op die belangrikheid om seker te maak dat hulle geregistreer is vir die kerkmusieklisensie van Bybel-Media (wat hulle in staat stel om die Liedboek en VONKK-liedere af te laai, te projekteer en te stroom).
Stoepstories: Vraag en antwoord
Paniekbevange Pastor van Patensie vra: Beste Oupa Stoep, een van die meer senior ouderlinge in my gemeente het my kom sien, vergesel van sy seun wat nou ’n tweedejaarstudent in kommunikasiekunde is.