Vrydag 11 September – Die kuns van rus
Matteus 11: 28-29In ’n wêreld waar werk, verantwoordelikheid en druk konstante deel van ons lewens is, kan rus maklik agter gelaat word. Tog nooi die Here ons uit om rus te vind. Jesus sê in Matteus 11: 28-29: Kom na My toe, almal wat uitgeput en...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Blitspos – Mei 2026
Vrydag 11 September – Die kuns van rus
Matteus 11: 28-29In ’n wêreld waar werk, verantwoordelikheid en druk konstante deel van ons lewens is, kan rus maklik agter gelaat word. Tog nooi...
Blitspos - Julie 2026
Blitspos - Junie 2026
Die Kerk se missie word uitgeleef deur:
VIERING
om die goeie nuus van die evangelie van Jesus Christus te vier;
GEMEENSKAP
om die gemeenskap van die gelowiges te beoefen;
DIENS
om diens te lewer;
GETUIENIS
om getuienis te lewer teenoor alle mense oor die hoop wat in ons leef
NUUTSTE ARTIKELS
Wat in ons kerk
gebeur
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
Groener gras
Ons hoor baie die gras is nie altyd groener aan die ander kant nie. Dit is inderdaad so. Ek het onlangs van die storie van Kim Town gelees wat met hul seuntjie vanaf Gordonsbaai na die VSA verhuis...
Die engele om my
’n Goeie vriendin het eenmaal vir my gesê om nooit by ’n wit veer wat voor jou lê verby te stap nie. Jy moet dit optel en weet dat daar engele om jou is. Die afgelope paar maande het ek agtergekom...
“Jy is Myne”
Jesaja 43: 1 (AFR83) sê vir ons: Luister, so sê die Here wat jou geskep het, Jakob, wat jou gevorm het, Israel: Moenie bang wees nie, Ek verlos jou, Ek het jou op jou naam geroep, jy is Myne. Is dit...
GEMEENTES
PREDIKANTE
LIDMATE
TOTAAL AKV'S
Lees saam
Net 200 jaar? Nee, nimmereindigende genade!
Die notule van die eerste onafhanklike Algemene Kerkvergadering van die Hervormde Kerk aan die Kaap lees soos enige kerkvergadering s’n: redelik vervelig. Maar daar is tog hier en daar ’n juweeltjie...
ABC-lys van goeie nuus
Ek hoor dikwels mense sê: Ek gaan nie meer nuus kyk nie, dis net slegte nuus. Misdaad, korrupsie en tragedies. Nou en dan is ’n mens gelukkig en dan het hulle so aan die einde van die nuus ’n goeie...
Terwyl die Kerk deur my vingers glip
Sensuur? Vir alle praktiese doeleindes bestaan sensuur nog net om predikante te tug, en dan ook meestal slegs oor lewenskwessies, selde oor dwaalleer. Wanneer ampsdraers tog getugtig word – as...
Ouma, ek soek ’n drukkie…
Klein Michael is knieserig. Hy sit by sy tafeltjie in Ouma se kantoor, lusteloos aan die speel met sy karretjies. Dan vra hy saggies: Ouma, ek soek ’n drukkie... Op die hoek by die verkeerslig kyk...
TraumaNetwerk bied hulp aan slagoffers
Twee en ’n half minute nadat jy hierdie sin gelees het, sal iemand in Suid-Afrika aangerand word met die opset om ernstig te beseer. In dieselfde tydperk sal iemand ’n moordpoging oorleef. Na twee...
My Super Seekat Susters
So ’n jaar of wat gelede was daar ’n besonderse dokumentêre film van ’n filmmaker wat oor ’n klomp dae (oor ’n jaar lank) elke dag ’n seekat besoek en verfilm het. Hy het die wedervaringe en lewe...
DIE HERVORMER
Die amptelike mondstuk
van die NHKA
Lees die jongste nuus, stories en kennisgewings uit gemeentes oor die hele land.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
No Results Found
The page you requested could not be found. Try refining your search, or use the navigation above to locate the post.
Vir ouer uitgawes van Die Hervormer

















